Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Peaceful Seafront Home

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heidi L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

It is in the name. Peaceful; seafront. An absolute haven! Wat 'n ongelooflike plek! Alles was skoon en netjies en akkommodeer 10 gaste met gemak. Die kuierareas is groot en met ongelooflike uitsig oor die see. Elke moontlike gerief is beskikbaar en van uitstaande gehalte. Die eienaars en agent het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel, van wyn en sjokolade met aankoms, tot die reël van 'n dokter se afspraak, toe ons een benodig. Beveel ten volle aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JG Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R 5 125
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 125
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-straat 6, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75a394edc6a6ad28b4562d6946e2635b234bbb2fe1d9579b5e71088b05d452426c5f77b28a59d0365d7d38fe42efe00ee316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 125 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 6 Periwinkle Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4207662 19.1489972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456