Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Seafront Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-straat 6, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 125 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Peaceful Seafront Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Hermanus en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n wasbak, toilet en 'n stort het, waarvan een 'n 'n stort-oor-bad is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n groot balkon met buitelug-eetplek, 'n Weber-braai en 'n asemrowende see-uitsig. Veilige kelderparkering is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Periwinkle-straat 6, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 125
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 125
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-straat 6, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75a394edc6a6ad28b4562d6946e2635b234bbb2fe1d9579b5e71088b05d452426c5f77b28a59d0365d7d38fe42efe00ee316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 125 per nag (plek vir 10) 6 Periwinkle Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4207662 19.1489972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang