Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peach House

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Anthony F
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Des 2023

Maybe good for a stay over only. Although the air conditioning was not advertised, it did not work in the middle of the Karoo. A double bed was requested, and it was indicated to be fully booked, although we were the only tenants for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Debbie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie gasvrye ontvangs en netjiese kamer. Sal vir seker dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Ons het 'n hartelike ontvangs geniet en die Karoo-hitte is gou verdryf met heerlike, yskoue water. Die kamer was smaakvol en gerieflik ingerig. Afgesien van die beperkings wat beurtkrag op ons verblyf geplaas het, bv. WiFi ens. was die verblyf baie aangenaam. Na lekker beskuit en koffie kon ons vroeg die volgende dag weer die langpad aandurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Peach House
Baie dankie, julle is welkom om weer aan te kom. Al is dit net vir 'n koppie koffie.

Caroline S
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2022

Comfortable stay over destination. A good stay-over destination to or from Cape Town. Twin room with comfortable beds, tea/coffee station and TV. The bathroom doesn't have a door (which was fine for us but may be a consideration for others). Offered safe parking and had WiFi. Neighbourhood is a quieter part of town but this night the neighbour was a bit noisy. Friendly hostess who sent loadshedding schedule ahead of time to plan accordingly. A good choice for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anri D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Netjies en skoon, vriendelike diens, veilig, sentaal geleë. Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming. Alles was pragtig en skoon, sal beslis Peach House aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

So gemiddeld. Eienaar het groot skaaphond wat bly waar ons ingang was, baie sleg gewees. Hond het teen ons opgespring en pote het seergemaak. Hond het geen maniere! Dis onaanvaarbaar. My man het hom per ongeluk in straat laat beland, drama! Nie prop gehad vir ketel. Nie deur voor badkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Des 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivierstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30b62c4ec11b6db52794699f3de28450b282531ddf443aabbb50245f30a67a583daa518f9a597dc09c084c33d119e220ba9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 3 Vivier Street Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.357633018297 22.595348652779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang