Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie veilig en netjiese gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Baie veilig en netjiese gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs sal oor en oor daar oornag as ons weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker spasie. Gesellig. Oulik. Gemaklik. Heerlik geslaap. Lekker warm vir sulke koue dae. Prakties, eenvoudig, bederf. Dankie vir jou gasvryheid. Jys vreeslik kunstig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik. Sal definitief weer hier oorbly. Skoon, veilig en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karica J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Skoon netjiese plek met gawe mense wat jou verwelkom! Wat meer wil jy hê! Gasvryheid uit die boonste rakke! Baie lekker gebly, baie rustige en stil plekkie. Baie vriendelike mense! Sal aanbeveel vir almal! As ek moet Pretoria se kant toe kom, sal ek beslis weer daar bly. Skoon en netjies, niks was uit plek nie. Hierdie mense gaan uit hul pad uit om dit so gemaklik en lekker te maak vir jou. Nogmals DANKIE.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinnzelle
Pearl Guest House
Hi Karica Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was 'n voorreg om julle te ontvang! Vriendelike groete Quinnzelle Pearl Guest House

Slungile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

It was peaceful. Awesome stay in the countryside. Just know that there is a gravel road leading to the establishment. Very quiet and lots of bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Baie vriendelike behulpsame eienaar. Die verblyf was baie netjies en gemaklik. Ons het baie lekker gekuier, en sal hulle enige tyd aanbeveel. Die Shack is perfek vir 'n groot groep wat lekker wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Wonderlike gasvrou. Netjiese verblyf. Ons het in die studio-eenheid gebly en dit was goed toegerus en netjies. Die gasvrou was uitstekend en het verseker dat ons gemaklik is. Daar was koffie, tee, suiker en vars melk in die yskas. Het 'n rustige tyd gehad. Ons beplan om die verblyf vir ons familie met my dogter se troue. Sien jou dus weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Verblyf was reg net vir wegbreek. Prys bietjie hoog vir waarde van verblyf. Verblyf was lekker rustig. Hoenders het bietjie gepla vroegdag. Foto's kan opdateer word. Lyk nie heeltemal dieselfde nie. Grondpad na verblyf 'n probleem as jy 'n lae motor het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marina W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fun, spacious, great for small functions and professional. What a lovely self-catering venue. Even with a full house sleeping 12 people, there is enough space for everyone. We only stayed overnight after attending a wedding but would certainly consider doing a birthday party there. Big dining room table and prep space. Lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Quinnzelle
Pearl Guest House
Hi Marina Dit was lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle spoedig vir 'n heerlike partytjie. Baie dankie vir julle ondersteuning Vriendelike groete Quinnzelle Pearl Guest House

Antoinette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjiese verblyf. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Quinnzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 16, Kleinfontein Plaas, 368 JR, Rayton-distrik, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzOGFiMjgzLThlY2YtNDg4ZC1hNjNkLTQxYjc5YWFjNDE1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 Ptn 16 of the Farm Kleinfontein 368 JR 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.80765317979 28.482954502033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang