Pearl Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Quinnzelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hein L - Aug 2024
Algehele gradering
Baie veilig en netjiese gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Diana L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker spasie. Gesellig. Oulik. Gemaklik.
Pierre P - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Karica J - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon netjiese plek met gawe mense wat jou verwelkom! Wat meer wil jy hê!
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Karica
Baie dankie vir die pragtige resensie!
Dit was 'n voorreg om julle te ontvang!
Vriendelike groete
Quinnzelle Pearl Guest House
Slungile M - Jun 2024
Algehele gradering
It was peaceful.
Lidia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike behulpsame eienaar. Die verblyf was baie netjies en gemaklik.
Annalene C - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou. Netjiese verblyf.
Janette V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.
Ronel H - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf was reg net vir wegbreek.
Marina W - Aug 2023
Algehele gradering
Fun, spacious, great for small functions and professional.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Marina
Dit was lekker om julle by ons te he.
Hoop ons sien julle spoedig vir 'n heerlike partytjie.
Baie dankie vir julle ondersteuning
Vriendelike groete
Quinnzelle
Pearl Guest House
Antoinette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Dieter H - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek en waarde vir geld.
Jeanne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek waar ons baie tuis gevoel het.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Jeanne
Dankie vir jou oulike resensie, julle is 'n stunning paartjie.
Was great om julle by ons te he.
Vriendelike groete Quinnzelle
Cecilia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker naby Galagos Estate se Trou Venue.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Cecilia,
Dankie baie. Dit was lekker om jou te ontvang
Marius W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasiese diens en rustig.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Marius
Was heerlik om julle by ons te he, dankie vir jul ondersteuning, kom rus gou weer.
Daleen C - Okt 2023
Algehele gradering
We had a nice stay. It was very quiet and safe.
Nadine B - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het lekker en veilig as 'n groep dames saam gekuier.
Jeanne P - Feb 2023
Algehele gradering
Stilte, rus en vrede.
Pearl Guest House se terugvoer
More, more dit was heerlik om julle by ons te he. Geniet elke oomblik van julle aftrede.
Hannes S - Des 2022
Algehele gradering
Puik.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Hannes
Dit was great om julle by ons te he, oupa het my hart gesteel. Dankie vir julle ondersteuning, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete, Hein en Quinnzelle.
Inge S - Okt 2022
Algehele gradering
Was uitstekend gewees.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Inge, dankie dit was heerlik om julle te ontvang. Altyd welkom. Sien gou weer. Vriendelike groete, Quinnzelle
Daniel R - Sep 2022
Algehele gradering
Pearl Guesthouse is a pleasent, peaceful and wonderful stay with awesome hosts.
Lees meerPearl Guest House se terugvoer
Thank you for the kind words, it was lovely having you here.
Kind regards, Hein and Quinnzelle.
Louise H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi , lekker om julle te ontmoet , hoop ons sien julle gou weer , Vriendelike groete Quinnzelle
Elouise G - Aug 2022
Algehele gradering
Puik diens vriendelik.
Lees meerPearl Guest House se terugvoer
Hi Elouise , dit was heerlik om julle by ons te he en dit was nog lekkerder om lee borde af te dek - dis 'n voorreg om kos te maak en jy sien gaste geniet dit. Ons hoop om julle volgende jaar weer met Kragdag te sien. Groete Hein en Quinnzelle
Deidré O - Jul 2022
Algehele gradering
Highly recommended and unique place to stay.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Deidre
It was a privilege having you here. Artsy, fartsy - we love it! Hope to see you again soon.
Renier V - Mei 2022
Algehele gradering
Oorgebly 1 aand vir troue in omgewing.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Renier
Baie dankie vir jou vriendelike boodskap, dit was heerlik om jou en jou gesin hier by ons te he.
Vriendelike groete, Quinnzelle Pearl Guests House.
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier in Pearl shack.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Johan
Dankie dat jy jou vriende gebring het om jou verjaarsdag hier by ons te vier, dit was heerlik om so groep gesellige gaste te ontvang.
Vriendelike groete, Quinnzelle Pearl Guests House.
Michelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gesellig.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Michelle
Julle was voorwaar 'n baie spontane families, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek hoop julle kom maak gou weer 'n draai.
Vriendelike groete, Quinnzelle Pearl Guests House.
Ilse D - Mei 2022
Algehele gradering
'n Regte klein Hogsback.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Ilse,
Dankie vir jou vriendelike boodskap. Dit was heerlik om julle by ons te he, ons hoop al jou aftree drome realiseer.
Rina S - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid in 'n rustige omgewing.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Rina, dankie vir die lekker geselsies. Dit was lekker om jou vir die week by ons te he met die soetste sagste mnr Snow. Ek sien uit na jou volgende kuiertjie. Vriendelike groete, Hein en Quinnzelle.
Lizelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklike en heerlike verblyf.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Lizelle
Baie dankie vir jou vriendelike boodskap, dit was heerlik om julle by ons te ontvang , Vriendelike groete Pearl Guests House
Liam L - Apr 2022
Algehele gradering
Besonderse kliëntediens, van baie gawe eienaars!
Lees meerPearl Guest House se terugvoer
Hi Liam
Baie dankie vir jou gawe boodskap. Dit was heerlik om julle te ontvang hier by ons, so tussen al die mildelike reen.
Ons hoop ons sien julle sommer GOU weer te sien.
Vriendelike groete
Hein en Quinnzelle
Tereza P - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect. Everything we needed was in the cottage.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you for your kind review. We are glad you enjoyed your stay.
Aubrey T - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, pragtige kamers, vriendelike gasheer.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Aubrey, dit was heerlik om julle by ons te he. Julle is 'n pragtige paartjie.
Vriendelike groete
Hein en Quinnzelle
Christine J - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie stil en lekker area. Die diens was puik.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi , heerlik om julle by ons te he
Liefde groete, Quinnzelle Pearl Guests House
Anastesia K - Des 2021
Algehele gradering
We had such a great stay.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Anastesia, it was wonderful meeting you and your family. We hope to see you soon. You have the cutest son.
Juandi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en vriendelik
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Juandi, baie dankie vir jou vriendelike boodskap. Dit was baie lekker om julle by ons te he. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Antoinette V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig in ’n pragtige omgewing.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Antoinette
Baie dankie vir jul lekker gesels oor al die mooi ougoed, hoop julle het jul uitstappie die dag geniet. Sooo groot groot ekskuus oor die 1handdoek dis nou n kop in skaamte sak oomblik, skree asb volgende keer dadelik, hoop om julle sommer ou weer te sien
Chrisna P - Mei 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker.
Tiaan J - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely relaxing place with a great aesthetic.
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Tiaan
Hoop om jou pragtige gesin sommer gou weer by ons te sien. Geniet daardie vriendelike kleinding van julle.
Belinda D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, ontspannend, romanties, vriendelik, veilig
Pearl Guest House se terugvoer
Hi Belinda, thank you very much for your kind words. Hope we shall see you again soon.
Tesca S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, sien julle weer volgende keer!
Anouk S - Mrt 2020
Algehele gradering
A fabulous guesthouse with a lovely host and an excellent experience.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fantastiese gastehuis met 'n lieflike gasheer en 'n uitstekende ervaring.
Frauke was 'n briljante gasvrou, sy het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die gastehuis was skoon en het bykans alles wat jy benodig vir 'n selfsorgnaweek. Die tuine was groen en welig en pragtig onderhou. Ons 19 maande oue baba het daarvan gehou om die ganse te besoek, in die boord te speel, op die gras te hardloop en die baie sagte honde drukkies gegee. Ons kon dit nie meer geniet nie. Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Die ontbyt was heerlik en pragtig aangebied. Dit is waarlik 'n baie besonderse gastehuis wat wonderlik bestuur word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much, Anouk, we really loved having your family here, and little Ewan was delightful. It would be great to welcome you again sometime at our guest house.
Kind regards,
Frauke
Cindy N - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Clarissa G - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Corle K - Jan 2020
Algehele gradering
Oornag vir 'n troue.
Irene M - Nov 2019
Algehele gradering
Stay was very pleasant, room very clean.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you very much, Irene, we do hope you will be able to come again soon!
Mariana D - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik. Rustig. Stil.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, Mariana, ons hoop ons sien julle weer volgende jaar!
Anne-marie M - Aug 2019
Algehele gradering
Pearl Guest House is keurig, stil en rustig en ontvangs uitstaande goed.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie Anne-marie, ons waardeer julle mooi woorde. Ons sal enige tyd bly wees om julle weer by ons te sien!
Angelique P - Feb 2019
Algehele gradering
Beautiful, neat and clean.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you, Angelique, so glad you enjoyed your short stay. We hope to see you again some time. Kind regards, Frauke
Marié B - Mei 2019
Algehele gradering
Die grondpad was 'n uitdaging weens los klippe, maar die pragtige verblyf, rustige omgewing en tannie Frauke se vriendelikheid het dit vir seker die moeite werd gemaak maal duisend.
Enrique M - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Martie B - Okt 2019
Algehele gradering
Peace and quiet of a farm with a lovely room but did not like the skylight as the moon and the sun keeps the bedroom too light for a good nights rest.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you Martie. We shall certainly keep your observation about the skylight in mind. We have noticed that at a certain time of the year, the sun shines directly onto the bed, so your remark is very valid. Kind regards, Frauke
Nain Z - Mrt 2019
Algehele gradering
A stop-over for weddings at Oxbow country estate.
Ferdi B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en goeie diens.
Maryna M - Sep 2018
Algehele gradering
Enjoyed every minute there.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much, Maryna, we are so glad you enjoyed your short stay. You would be more than welcome to come again any time!
Kind regards,
Frauke
Carol B - Aug 2018
Algehele gradering
The rooms were very neat.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much Carol. It was a pleasure hosting you. Kind regards, Frauke.
Lourens K - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing.
Natalie B - Apr 2018
Algehele gradering
An absolute gem! Would highly recommend booking here.
Susan K - Nov 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Liza D - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful stay with great hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly, wonderlike gasvryheid.
Ons het so heerlik gebly en die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en niks het kortgekom nie. Ons het bietjie van 'n probleem gehad met muskiete, maar dit was weens al die reën en nie die gastehuis se skuld nie. Ontbyt was betyds en die moeite werd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Monet M - Des 2018
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld.
Pieter V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon en veilige gastehuis!
Rozanne W - Nov 2018
Algehele gradering
Pearl Guest House is pragtig, netjies & die eienaars is baie vriendelik. Ons het lekker gebly.
Pearl Guest House se terugvoer
Waaiers 'n baie goeie idee, dankie Rozanne.
Linette V - Jul 2018
Algehele gradering
A very neat guesthouse.
Sade P - Jun 2018
Algehele gradering
Salig en rustig.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you Sade, so glad you enjoyed your two-night stay. Hope you will be able to come again sometime.
Regards,
Frauke
Edward L - Apr 2018
Algehele gradering
Was lekker.
Mandie S - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Leigh-ann L - Apr 2017
Algehele gradering
Absolutely beautiful, loved it.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much Leigh-Ann, we really appreciate your review and we hope you will be back for a longer stay sometime. Kind regards, David and Frauke.
Roxanne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly!
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Roxanne. Ons het julle ondersteuning en belangstelling in die kunswerke geniet en waardeer. David en Frauke
Rachelle V - Mrt 2017
Algehele gradering
Frauke en David was vreeslik akkommoderend en het uit hul pad gegaan om ons tydjie in hul bitter mooi akkommodasie so gemaklik moontlik te maak!
Pearl Guest House se terugvoer
Dankie, Rachelle, ons het julle kuiertjie ook baie geniet en hoop ons sien julle binnekort weer by ons!
David en Frauke
Jolene R - Mrt 2017
Algehele gradering
What a wonderful reception from David and Frauke!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n wonderlike ontvangs van David en Frauke!
Ek het besonders baie gehou van die ontvangs deur David en Frauke, asook die vars blomme in die kamer. Die kamer was perfek met als wat ons nodig gehad het. Die ontbytmandjies die volgende oggend was heerlik. Ek dink wel Pearl moet 'n bord in die hoofstraat sit om gaste te help om die plek te bereik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you Jolene, we are so glad you enjoyed your short stay and hope to see you again!
Rozanne F - Sep 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie Rozanne, dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves, ook was dit net een nag. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete, David en Frauke
Deonette L - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely stay
Cindy S - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike, gemaklike verblyf.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie Cindy, hoop julle kan volgende keer twee nagte bly, dat julle 'n bietjie meer kan ontspan.
Groete,
David en Frauke
Marié U - Apr 2017
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik.
Glenda R - Nov 2016
Algehele gradering
What a lovely venue. The bathroom was superb. The skylight in the bedroom made the room so inviting.
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much, Glenda, we hope Catherine gets chosen again, so that you can stay with us again next year!
Kind regards, Frauke and David
Leon S - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Leon en Adele, ons hoop ons sien julle weer!
David en Frauke
Ina S - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, Ina, ons sien uit daarna om jou binnekort weer by ons te huisves! David en Frauke
Theodor P - Des 2016
Algehele gradering
Lekker ruim met die beste badkamer wat ek in 'n lang tyd gesien het.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, Theodor, dit was vir ons lekker om julle te ontmoet en huisves. Julle sal enige tyd weer baie welkom wees!
David en Frauke
Aretha Z - Nov 2016
Algehele gradering
Oornag vir 'n troue in Rayton.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, Aretha en Rigardt, hoop ook julle kan weer by ons bly in die toekoms!
Vriendelike groete, David en Frauke
Jackie J - Sep 2016
Algehele gradering
Perfect
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much for your kind words, Jackie! Hope we can welcome the whole family next time.
David and Frauke
Willy R - Jul 2016
Algehele gradering
Eienaars gaan uit hul pad om gasvry te wees.
Jessica H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en die gastehuis het 'n baie kalm atmosfeer.
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, Jessica, ons hoop julle sal weer 'n kans kry om 'n "road trip" in ons rigting te maak! David en Frauke
Kim F - Jun 2016
Algehele gradering
A pearl in the true sense of the word, perfect!
Pearl Guest House se terugvoer
Thank you so much, Kim, it was a pleasure having you here. Hope we can welcome you again in the future!
Jacqui C - Des 2016
Algehele gradering
Rustige mooi verblyf!
Pearl Guest House se terugvoer
Baie dankie, Jacqui, ons hoop ons sien julle weer in die toekoms, en dan met familie!
Vriendelike groete,
David en Frauke
Juanita K - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik. Rustig en beslis die moeite werd om weer te besoek.
Lees meerKerneels K - Mei 2016
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het!
Pearl Guest House se terugvoer
Dankie Kerneels en Ludie, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle weer binnekort!
David en Frauke
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 16, Kleinfontein Plaas, 368 JR, Rayton-distrik, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang