Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R933 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pearl White Sands is in Glentana in 'n privaat doodloopstraat geleë. Glentana is 'n pragtige kusdorpie aan die Indiese Oseaan-kus, halfpad tussen Mossellbaai en George wat op die Tuinroete in die Wes-Kaap is.
Hier het gaste eindelose see-uitsigte met dolfyne wat in die branders baljaar. Ononderbroke krag is beskikbaar danksy sonkrag en gas en daar is volledige DStv in die boonste eenhede. Netflix en YouTube is beskikbaar in alle eenhede sowel, as vinnige WiFi met 'n opsie van veselinternet teen 'n ekstra koste. Luukse linne en handdoeke word voorsien.
Die verblyf is in 'n stil doodloopstraat geleë met voldoende parkeerplek vir gaste en addisionele veilige parkeerplek in die straat indien nodig. Daar is 'n pragtige see-uitsig sowel as berguitsigte.
Verblyf word gebied in een suite op die grondverdieping met 'n see-uitsig. Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat ingang. Die suites op die boonste verdieping word bereik deur 'n gemeenskaplike hoofingang en een trap. Daar is 1 koningingrootte-kamer met 'n see-uitsig, 1 koninggrootte-kamer of kamer met 2 enkelbeddens met 'n berguitsig en 1 luukse gesinswoonstel met 'n see-uitsig en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.
Bestuurders Neil en Shirley woon op die grondverdieping en alhoewel hulle gaste hul privaatheid gee, deel hulle graag hul kennis van die area.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl White Sands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap