Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl White Sands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sharon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A genuine luxury home from home experience, taken care of by passionate hosts. Neil and Shirley are wonderful hosts. They have gone out of their way to provide a comfortable luxury home from home experience for my husband and me. We highly appreciated their non-smoking policy. This is important for us due to health conditions. We stayed in the self-catering Seahorse Family Suite with sea view. The views did not disappoint. The pictures are an accurate representation of the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Dear Sharon, thank you so much for the lovely review. As non-smokers ourselves, we appreciate the comments made. We look forward to hosting you in the future. Kind regards, Neil and Shirley.

Ree-ann M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Accommodation pinned for future stays! A lovely time to get the well-deserved rest one requires. The tranquility, surrounded by the ocean view, is bliss!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Hi Ree-Ann, It was an absolute pleasure hosting you and your sister, and you are always very welcome. Take care. Kind regards, Shirley

Syra S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfect. Absolutely breathtaking views! Will definitely come again. Hosts are amazing and helpful. Everything is extra clean and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you, Syra. It was an absolute pleasure to host you and we would welcome you back anytime.

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

More than we expected! Great host! Wonderful place and beautiful view! Will be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Wow, that is wonderful to hear. We loved hosting you and your family and look forward to seeing you again. Thank you for taking the time to review us. Kind regards, Neil and Shirley.

Hanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onbeskryflike seeuitsig ervaring. Pearl White Sands is vir seker die beste van die bestes. 'n Droomkamer, luuks en uit die boeke wat saans in 'n sprokie omskep word met die mooiste liggies in die tuin. Die asemrowende uitsig oor God se mooiste skepping. Dankie, dat ons die stukkie juweel vir een aand met julle kon deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Baie dankie, Hanna. Neil is opgewonde dat jy al die liggies geniet het. Dit is sy passie om hierdie plek saans soos 'n sprokiesland te maak. Ons hoop om jou weer te sien. Bly veilig. Neil en Shirley

Teresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome verblyf! Alles in perfeksie! Heerlik gebly. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Hi Teresa Thank you so much for the review, we hope to see you again. Neil and Shirley

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie mooi plek. Baie mooi en skoon plek, lieflike uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Hi Andre, We appreciate your review. I noticed a lower score on security. I am not sure if you noticed, but we monitor the property with external cameras that are placed all around the property. The cars are protected by two security cameras. We hope this will put you at more ease to visit us again. Kind regards, Shirley.

Tanya J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Sal nie weer hierheen gaan nie. Gevoel of soos kinders opgepas word. Ons het baie lekker geslaap en die kamer was mooi en gerieflik, maar dit het gevoel asof die eienaar ons gevolg en dopgehou het oor ons rokers is. Ons het haar dadelik gevra waar die rookarea is en kon sien sy is nie beïndruk oor ons rook nie. Ons het net die rookarea gebruik wat sy ons gewys het, maar tog gevoel sy vertrou ons nie en ons dopgehou. Dit het redelike ongemaklikheid geskep.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Pearl White Sands
Hi Tanya. Thank you for taking the time to do a review and highlighting the issue you had. As expressed in the description for this room, it is not an ideal room to book for smokers. I am sorry if you felt I was watching you; this was certainly not the case. I am happy you enjoyed your stay and can only apologise that you felt watched. Take care.

Eben V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Great unit for a family of 4. The unit is well equipped and very neat. The family unit for 4 is perfect for holidays and is very neat and clean. The service is great and always available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Hi Eben, thank you for the lovely review. Hope to see you again. Kind regards, Shirley

Martin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Veilige en baie netjiese blyplek met see-uitsig! Wat 'n lieflike plek om te bly. Goed toegerus, baie netjies en 'n lieflike uitsig. Vriendelike gasheer en vrou. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Dankie vir die pragtige resensie, dit word waardeer. Neil en Shirley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf2252146605f7161cb0b6012ce7bc99b377787e82ffb26872a71dc631f2d73e0baaac6be2fd76bac4e95a1111c768538d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 6 Fraaiuitsig Avenue Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.048433662816 22.307156433135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang