Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl White Sands

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pearl White Sands is in Glentana in 'n privaat doodloopstraat geleë. Glentana is 'n pragtige kusdorpie aan die Indiese Oseaan-kus, halfpad tussen Mossellbaai en George wat op die Tuinroete in die Wes-Kaap is.

Hier het gaste eindelose see-uitsigte met dolfyne wat in die branders baljaar. Ononderbroke krag is beskikbaar danksy sonkrag en gas en daar is volledige DStv (nie buite seisoen nie) in die boonste eenhede. Netflix en YouTube is beskikbaar in alle eenhede sowel, as vinnige WiFi met 'n opsie van veselinternet teen 'n ekstra koste. Luukse linne en handdoeke word voorsien.

Die verblyf is in 'n stil doodloopstraat geleë met voldoende parkeerplek vir gaste en addisionele veilige parkeerplek in die straat indien nodig. Daar is 'n pragtige see-uitsig sowel as berguitsigte.

Verblyf word gebied in een suite op die grondverdieping met 'n see-uitsig. Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat ingang. Die suites op die boonste verdieping word bereik deur 'n gemeenskaplike hoofingang en een trap. Daar is 1 koningingrootte-kamer met 'n see-uitsig, 1 koninggrootte-kamer of kamer met 2 enkelbeddens met 'n berguitsig en 1 luukse gesinswoonstel met 'n see-uitsig en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Bestuurders Neil en Shirley woon op die grondverdieping en alhoewel hulle gaste hul privaatheid gee, deel hulle graag hul kennis van die area.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sharon F
Saam met lewensmaat
5.0
A genuine luxury home from home experience, taken care of by passionate hosts. Neil and Shirley are wonderful hosts. They have gone out...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ree-ann M
Saam met lewensmaat
5.0
Accommodation pinned for future stays! A lovely time to get the well-deserved rest one requires. The tranquility, surrounded by the oce...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Syra S
5.0
Perfect. Absolutely breathtaking views! Will definitely come again. Hosts are amazing and helpful. Everything is extra clean and well k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
More than we expected! Great host! Wonderful place and beautiful view! Will be back again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Hanna V
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflike seeuitsig ervaring. Pearl White Sands is vir seker die beste van die bestes. 'n Droomkamer, luuks en uit die boeke wat saans in 'n sprok...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf2252146605f7161cb0b6012ce7bc99b377787e82ffb26872a71dc631f2d73e0baaac6be2fd76bac4e95a1111c768538d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 6 Fraaiuitsig Avenue Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.048433662816 22.307156433135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang