Pearl White Sands
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 320R1 122 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pearl White Sands is in Glentana in 'n privaat doodloopstraat geleë. Glentana is 'n pragtige kusdorpie aan die Indiese Oseaan-kus, halfpad tussen Mossellbaai en George wat in die Tuinroete Wes-Kaap is.
Gaste het eindelose see-uitsigte met dolfyne wat in die branders baljaar. Ononderbroke krag is beskikbaar danksy sonkrag en gas. Die boonste eenhede het TV's met DSTV Premium, Netflix, Disney+ en YouTube, asook Wi-Fi met 'n rugsteunvesel. Luukse linne en handdoeke word in al die kamers voorsien.
Die verblyf is in 'n stil doodloopstraat geleë met voldoende parkeerplek vir gaste en addisionele veilige padparkeerplek indien nodig. Daar is 'n pragtige see-uitsig sowel as berg-uitsigte.
Verblyf word gebied in een suite op die grondvloer met 'n see-uitsig. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat ingang. Die suites op die boonste verdieping word bereik deur 'n gemeenskaplike hoofingang en een trap. Daar is 1 koningingrootte-kamer met 'n see-uitsig, 1 koningingrootte-kamer of 2 enkelbeddens met 'n berguitsig en 1 luukse gesinswoonstel of 'n opsie van 'n koningingrootte-bed/tweepersoonsbed vir 2 of 4 gaste met 'n see-uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearl White Sands het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraaiuitsiglaan 6, Glentana, 6525, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang