Pebble Stone
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke bed het 'n elektriese kombers en elke kamer het 'n verwarmer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en bad. Die ruim kombuis is met 'n vierplaatstoof en ooghoogte-oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuisarea het ingeboude braaigeriewe en 'n eetarea met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en genoeg sitplek voor 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Die dubbelmotorhuis is slegs groot genoeg vir klein- tot mediumgrootte voertuie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Elke kamer het sy eie aantrekkamer met 'n spieël en klerekas. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim leefarea het 'n kaggel en daar is ook 'n oopplan-kombuis. Daar is gemaklike rusbanke en kroegstoeltjies om 'n eiland. Die sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en YouTube. Die kombuis is met 'n ingeboude vierplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.
Die dubbelmotorhuis is slegs groot genoeg vir klein- tot mediumgrootte voertuie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang