Pebble Stone
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Groot met letterlik als waaraan jy kan dink of sou benodig.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Pieter
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gerieflik bly en lekker kuier. Baie bly as julle dit so ervaar het. Kom gerus weer.
Groete
Piet en Anelda
Dale H - Jul 2023
Algehele gradering
We had a peaceful and comfortable stay at Pebblestone. It was just what we needed.
Pebble Stone se terugvoer
Hi Dale
Thank you very much for the positive review. We are very grateful that you had a great experience.
Please come again.
Piet and Anelda
Jesca O - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek en rusplek in die Karoo.
Lees meerPebble Stone se terugvoer
Hallo Jesca
Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ons is baie dankbaar dat julle so lekker gebly het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Piet en Anelda
Christie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Johanna E - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en stylvol.
Pebble Stone se terugvoer
Hallo Joanna
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly as julle lekker gebly het. Dankie vir die kommentaar oor die buitedeur. Ons gee aandag daaraan. Kom gerus weer!
Adriette H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en baie goeie diens!
Pebble Stone se terugvoer
Hallo Adriëtte
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis vir ons belangrik dat ons gaste n goeie ervaring moet hê. Ons is bly dat julle n goeie verblyf gehad het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Piet en Anelda
Christa V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en was so rustig.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Christa
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly as julle lekker gebly het. Dankie dat julle Pebble Stone as jul oornagplek gekies het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Piet en Anelda
Monica M - Mrt 2023
Algehele gradering
As jy rustigheid soek met 'n lekker plattelandse atmosfeer, is dit net die plek vir jou.
Lees meerPebble Stone se terugvoer
Beste Monica
Baie dankie vir die besonderse mooi boodskap. Ons is baie dankbaar vir elke positiewe resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was n plesier om julle te kon huisves. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na jul volgende kuier!
Groete
Anelda
Estelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Spacious and convenient.
Lees meerPebble Stone se terugvoer
Hello Estelle
Thank you very much for your positive response. We appreciate the compliments. We are very glad you were happy with the accommodation. We can assure you that we will take care of the outside area. You are very welcome to come visit again. Kind regards, Piet and Anelda Blomerus
Lucy C - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly hosts, very well equipped house.
Pebble Stone se terugvoer
Hi Lucy
Thank you very much for the review. We are very happy you enjoyed your stay at Pebble Stone. You are very welcome to come again.
Piet and Anelda
Justine L - Jul 2023
Algehele gradering
We were comfortable and warm.
Pebble Stone se terugvoer
Hello Justine
Thank you for the positive review. We are glad you had a wonderful stay. You are welcome to come again.
Piet and Anelda
Trudi D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was lekker en die eienaars baie vriendelik. Net jammer die krag was heeldag af a.g.v. Eskom wat nie vinnig genoeg die paal wat geval het kon regmaak nie.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Trudi,
Ons is ook jammer dat Eskom ons so in die steek gelaat het. Baie dankie vir julle begrip. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete, Anelda
Pieter R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik met geen tekortkominge.
Pebble Stone se terugvoer
Bester Pieter, baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste n aangename verblyf moet hê. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Anelda
Dirk D - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was soos aangedui op die webtuiste.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Dirk, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en lekker gebly het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Anelda
Anthony R - Okt 2023
Algehele gradering
Puik verblyf.
Pebble Stone se terugvoer
Hallo Anthony
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly as jy lekker gebly het. Kom gerus weer!
Groete
Piet en Anelda Blomerus
Linette W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige huis met als in wat jy sal nodig kry vir die koue Sutherland-weer.
Lees meerPebble Stone se terugvoer
Beste Linette
Baie dankie vir die mooi, beskrywende resensie. Jy het die huis so raak beskryf. Ons waardeer jou positiewe bewoording. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete
Piet en Anelda
Erika V - Jul 2023
Algehele gradering
Vir die wintersaande beslis warm en snoesig geslaap.
Pebble Stone se terugvoer
Hallo Erika
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Groete
Piet en Anelda
Heinrich K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker huis.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Andre J - Des 2022
Algehele gradering
Dit was nou baie nice!
Pebble Stone se terugvoer
Beste Andrè, baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons is baie bly julle het so n wonderlike ervaring gehad. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Groete, Anelda
Leroux S - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Leroux, 'n groot dankie vir die pragtige terugvoering. Ons is verheug dat julle 'n aangename verblyf gehad het. Julle is altyd welkom. Groete, Anelda
Gert S - Sep 2022
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Gert, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly as julle die verblyf geniet het. Julle is altyd welkom!
Louise L - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, heerlike verblyf.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Louise, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom.
Dalene V - Aug 2022
Algehele gradering
Snoesige verblyf in Sutherland se koue.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Dalene
Baie dankie vir die uitstekende kommentaar. Ons is so dankbaar dat julle n wonderlike ervaring gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete, Anelda
Susan M - Des 2022
Algehele gradering
Lafenis na 'n lang reis.
Pebble Stone se terugvoer
Beste Susan, baie dankie vir jou resensie. Ons is dankbaar julle het lekker gebly. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang