Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Stone

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Groot met letterlik als waaraan jy kan dink of sou benodig. Baie goed ingerig vir twee pare volwassenes, met 'n lekker kuier/braaiplek in binnekant en sentraal geleë om die dorp te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Beste Pieter Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gerieflik bly en lekker kuier. Baie bly as julle dit so ervaar het. Kom gerus weer. Groete Piet en Anelda

Dale H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

We had a peaceful and comfortable stay at Pebblestone. It was just what we needed. Lovely hosts who made checking in and out very easy and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Hi Dale Thank you very much for the positive review. We are very grateful that you had a great experience. Please come again. Piet and Anelda

Jesca O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Perfekte wegbreek en rusplek in die Karoo. Pebble Stone verblyf was beter as wat ek voor gehoop het. Geweldig netjies met al die klein 'luxuries' wat mens laat voel jy word bederf. Skoon, gemaklik en meer as groot genoeg vir ons 4 volwassenes, ek kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Dit was beslis een van die top opsies vir verblyf op Sutherland. Loopafstand van al die aktiwiteite wat beskikbaar is op die dorp. Die gasvrou se kommunikasie was uitstekend en baie vriendelik. Ons sal dit graag weer wil doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Hallo Jesca Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ons is baie dankbaar dat julle so lekker gebly het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Piet en Anelda

Christie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Stil en veilig. Net jammer ons het nie die gasheer ontmoet nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Gerieflik en stylvol. Ons verblyf was aangenaam. Die groot kaggel is 'n wenner, ons het warm geslaap. Die enkel-buitedeur en sondakkies het wind deurgelaat wat die betrokke vertrekke koud gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Hallo Joanna Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly as julle lekker gebly het. Dankie vir die kommentaar oor die buitedeur. Ons gee aandag daaraan. Kom gerus weer!

Adriette H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Baie vriendelike ontvangs en baie goeie diens! Dit was koud buite, maar 'n warm, vriendelike ontvangs, baie netjiese huis, elektriese komberse, vuurmaakplek en verwarmers het dinge sommer baie lekker en aangenaam gemaak. Al die klein ekstras was 'n groot bederf! Ons sal beslis weer by Pebble Stone inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Hallo Adriëtte Baie dankie vir die pragtige resensie. Dis vir ons belangrik dat ons gaste n goeie ervaring moet hê. Ons is bly dat julle n goeie verblyf gehad het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Piet en Anelda

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly en was so rustig. Baie vriendelik ontvang deur Anelda en haar man, hulle het alles vir ons baie mooi verduidelik. Die plek is so netjies, skoon en gerieflik, het absoluut niks gekort nie, sal beslis weer teruggaan en beveel dit aan vir enigeen. Al die fotos is presies soos ons dit gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Beste Christa Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly as julle lekker gebly het. Dankie dat julle Pebble Stone as jul oornagplek gekies het. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete Piet en Anelda

Monica M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

As jy rustigheid soek met 'n lekker plattelandse atmosfeer, is dit net die plek vir jou. Die huis was pragtig skoon en netjies en het alles gehad wat 'n mens nodig het om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die binnenshuise braai is natuurlik 'n bonus en 'n lekker kuierplek. Die huis is loopafstand van die restaurante en winkels vir kruiderniersware. Alles was so perfek gewees en ons sal beslis binnekort terug wees vir 'n langer kuier. Die gasvrou, Anelda, is 'n pragtige mens en laat enige iemand sommer vinnig tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Beste Monica Baie dankie vir die besonderse mooi boodskap. Ons is baie dankbaar vir elke positiewe resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was n plesier om julle te kon huisves. Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na jul volgende kuier! Groete Anelda

Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Spacious and convenient. We enjoyed a very comfortable stay at the smaller Pebble Stone house. We loved the inside braai, extra sink, filter coffee, and rusks. The natural lighting, as well as good electrical lighting, made the space feel bright and welcoming. There was ample space for unpacking and undercover parking. The WiFi was also good. The outside area could do with some sprucing up, but the view of the currently lush veld and the plentiful bird life made up for that. Anelda was a concerned and helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Hello Estelle Thank you very much for your positive response. We appreciate the compliments. We are very glad you were happy with the accommodation. We can assure you that we will take care of the outside area. You are very welcome to come visit again. Kind regards, Piet and Anelda Blomerus

Lucy C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Friendly hosts, very well equipped house. Great fiendly welcome, walking distance to everything in town, well equipped for winter with a fireplace, indoor braai and electric blankets. Very well equipped kitchen, huge TV!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pebble Stone
Hi Lucy Thank you very much for the review. We are very happy you enjoyed your stay at Pebble Stone. You are very welcome to come again. Piet and Anelda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85ad7c15c0d6f8cdaf2123866935873c99d5786c4729cfd7f0874fe76b86ec5c3b79f333c0bfd739d8db48f4f5eedb443ee8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 35A Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.39336533513 20.663691891933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang