Pebble Stone
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pebble Stone bied veilige selfsorgverblyf in die rustige dorpie Sutherland.
Daar is 2 eenhede. Huis 1 bied bied slaapplek aan 5 gaste en Huis 2 bied slaapplek aan 4 gaste.
Huis 1 kan 5 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Daar is twee slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke bed het 'n elektriese kombers en al die kamers het 'n verwarmer. Die badkamer het 'n toilet, 'n wasbak, 'n stort en 'n bad.
Huis 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Elke kamer het sy eie aantrekkamer met 'n spieël en klerekas. Een kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en daar is veilige onderdakparkeerplek. Die dubbelmotorhuis lei direk na binne.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Pebble Stone het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jubileestraat 35A, Sutherland, 6920, Noord-Kaap