Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles Beach Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Pebbles Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerrit N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N

Mooi.

Ons het baie lekker gebly. Jy word wakker en die see lê voor jou voordeur.

Jackie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D

A relaxing getaway.

Our stay was peaceful and relaxing, well situated and comfortable. The nearby restaurants offered tasty food and good service. The nearby Sacramento trail was beautiful, as were the dunes on the beach at the end of the trail! Our host was great!

Denika V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denika V

Breathtakingly beautiful!

Absolutely beautiful place to stay! It was my second stay at Pebbles Beach. Amazing views, quiet area, super safe! We watched dolphins every day. The hosts were lovely! Super hospitable and accommodating! I will definitely be booking another stay!

Dalene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Stukkie paradys. Rustigheid gewaarborg.

Brad was baie vriendelik. Ons plekkie was uiters skoon en vars. Pragtige uitsig oor die see. Ons hondekind was tuis en het dit net soos ons geniet. Tot die naby geleë restaurant is troeteldiervriendelik. Kom kuier gerus by Pebbles en kom ervaar hul stukkie paradys.

Pebbles Beach Cottage se terugvoer

Thanks for the lovely comments, Dalene. Jen and I are so glad that you enjoyed your stay.

Pebbles Beach Cottage
Dirk B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Alles wat mens wil hê vir 'n wegbreek.

Pragtige omgewing, mooiste see-uitsig, vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Santino A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santino A

Amazing, peaceful and beautiful.

The hosts were amazing, the accommodation was clean, beautiful and comfortable. We were not affected by load shedding as they had a backup power solution. The area is peaceful and safe with a lovely sea view. Would definitely return and recommend it to friends and family.

Carmel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmel B

Awesome, clean with everything one needs to enjoy and relax!

A definite return place!

Hendrieka F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrieka F

Perfect accommodation in PE.

Perfect private location with stunning sea views and near my favorite restaurant. The penthouse apartment has every comfort a person needs to relax.

Ruby T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby T

Very pleasant stay.

Beautiful location. Friendly hosts. The stay was enjoyable. The location was what I wanted. The hosts are friendly but not intrusive.

Gerrit K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K

Baie netjies en skoon.

Uitsig is uitstekend.

Nathalie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie S

Absolutely amazing!

I travel often for work and this was the absolute perfect stay and the most I have enjoyed a country trip in a long time. Gorgeous view. So cute and clean. Would love to visit again and definitely will. Also perfect for a romantic getaway.

Maggie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Het baie lekker vakansie gehou.

Als was gerieflik en die bed en beddegoed was in 'n puik toestand Die plekkie was netjies en skoon en ons het 'n pratige see-uitsig gehad. Die eienaars is vriendelike mense en ek sal Pebbles Cottage vir enige een aanbeveel.

MichaelAngelique B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
MichaelAngelique B

'n Week se rus vir twee dae se bly.

Gasvry, vriendelike diens met die mooiste uitsig. Netjies met pragtige decor. Ons kon selfs 'n braatjie hou op die balkon! Ons wil definitief terugkeer in die toekoms.

Elton W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton W

Goeie verblyf.

Het ons verblyf baie geniet. Stil omgewing, vriendelike eienaars en 'n wonderlike uitsig oor die oseaan.

Marchant V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant V

Asemrowend.

Baie dankie aan Brad en Jenny vir die vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Dit was vir ons baie lekker om by julle te kuier en te bly vir die 5 nagte. Wens ons kon nog langer gebly het. Die area en strand is ongelooflik mooi en ons het die Sacremento-staproetes en -drafroetes baie geniet. Ons sal julle hoogs aanbeveel vir toekomstige gaste.

Tania K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Wow.

What a beautiful part of the country. The weather was not the best but the view and the Sacramento trail was making up for it! Really enjoyed our stay. We are definitely saving this address.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wow.

Wat 'n pragtige deel van die land. Die weer was nie die beste nie, maar die uitsig en Sacramento-pad het opgemaak daarvoor! Het regtig ons verblyf geniet. Ons sal beslis die adres in ons gedagte stoor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bella O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bella O

Baie rustig en netjies, reg op die see. Ons het baie lekker gebly.

Ons het lekker gebly met 'n pragtige uitsig oor die see.

Sfiso K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sfiso K

Peaceful place, great and clean accommodation overlooking the ocean. Great and kind host and hostess, they really made our holiday memorable.

The view of the ocean from our accommodation was out of this world, could here the ocean waves at night from the bed. The 1 km trail walk nearby was awesome.

Lydia S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Heerlik.

Dit is ‘n heerlike plek om te bly, rustig en stil en sal dit enige tyd aanbeveel.

Helena J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Cottage was baie netjies en al die nodige gehad. Kliëntediens was puik en eienaars was baie akkommoderend en vriendelik.

Ons het die verblyf en PE vreeslik geniet. Pebbles Beach Cottage is geleë in Schoenmakerskop, 'n kusdorpie weg van al die gejaag. Dis bietjie ver van winkels, maar perfek vir 'n lekker rustige wegbreek. Ons vlug terug na Pretoria was om 18:00, so die eienaars het gesê ons mag tot dan bly, sonder enige ekstra fooie (uitkloktyd was eintlik om 10:00).

Joané V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joané V

Baie mooi, baie stil.

Baie lekker plek, vriendelike mense, WiFi kan beter gewees het en meer ferm kussings.

Lucresia M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucresia M

Home away from home.

Thank you for a very nice stay in this well equipped unit. The most beautiful views from our room and balcony. Clean, fresh and beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker tuis.

Dankie vir heerlike verblyf in 'n goed toegeruste eenheid. Pragtigste uitsig vanaf kamer en balkon. Skoon, vars en mooi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pebbles Beach Cottage se terugvoer

Thanks Lucresia.
So glad that you had an enjoyable weekend.
Jen Sharp

Pebbles Beach Cottage
Thea D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

I can recommend Pebbles Beach Cottage to anyone looking for a bit of peace and quiet.

Pebbles Beach Cottage is the perfect stay for a couple or a couple with young children. It was particularly neat and clean and the hosts were friendly and very helpful. Good selection of DVD's to watch and modern appliances. Living room area a bit small but we had teenagers. All in all I can recommend PBC as a nice getaway for a few days.

Pebbles Beach Cottage se terugvoer

Thank you Thea.
It was good to have some youngsters in the house again.
Brad

Pebbles Beach Cottage
Desmond S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desmond S

Heerlike stilte en rustigheid.

Heerlike tyd gehad, geniet die privaatheid. Brad is 'n uitstekende gasheer.

Liesl S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Pragtige, skoon en rustige verblyf.

Wat 'n pragtige uitsig van die see en 'n rustige atmosfeer in 'n deel met soveel natuurskoon. Sal verseker weer gaan.

Albert C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C

Wonderful and relaxing.

My wife and myself just want to thank the hosts at Pebble Beach Cottage for a wonderful stay. Our 7 days were too short and would have loved to stay longer. Pebble Cottage has a beautiful view of the ocean and plenty of nice walks. We will most definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik en ontspannend.

Ek en my vrou wil net die gashere van Pebble Beach Cottage bedank vir 'n wonderlike tyd. Ons 7 dae was te kort en ons sou nog langer wou bly. Pebble Cottage het 'n pragtige uitsig oor die see en 'n klomp lekker staproetes. Ons sal definitief weer terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fouché J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Rustig en ontspanne.

Die Sacramento-staproete wat binne stapafstand van die verblyf begin is 'n uiters aangename ervaring. Die geriewe is goed. 'n Yskas met bietjie groter vriesruimte sou die selfsorg nog beter maak.

Marlene V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Baie rustig.

Baie netjiese, rustige vakansieplek met 'n uitsig oor die see.

Elaine B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Heerlik privaat met plek om te kuier terwyl jy oor die see uitkyk.

Lieflike netjiese verblyf met 'n uitsig oor die see.

Jaco N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

'n Uitstekende keuse vir gerief en om te ontspan!

Ek kan verseker Pebbles Beach Cottage aanbeveel as 'n uitgeknipte plekkie vir enige iemand wat net wil ontspan langs die Ooskus. Goeie plek ook om oor te bly as jy wil diepseeduik!

Ronald V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald V

Baie netjies met die mooiste see-uitsig!

Alles wat mens nodig het is daar en die uitsig is baie mooi. Ons het net vir 1 aand oorgeslaap, maar het dit baie geniet. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Ernest W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernest W

Goed.

Lekke plek, net bietjie ver uit dorp uit, die strand wat op hulle web is, is ook bietjie ver weg van die instansie af.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 84, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1168f375249d84b249ec4d888479931a30e05a2597668bb5cf37ac5e2eb56ded775204efc2a6d1f268a879178196320e2104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 84 Marine Drive Schoenmakerskop 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04092 25.54574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang