Pelagus Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pelagus Guest House is in Hermanus geleë, 'n skilderagtige dorpie, wêreldbekend vir sy skoonheid, walvisse en sjampanjelug.
Die gastehuis bied jou verblyf in Hermanus wat al die elemente het wat nodig is vir 'n verblyf wat werklik spesiaal is. Ons posisie, ons styl en ons toewyding aan die hoogste standaarde verseker dat die verblyf wat ons verskaf aan jou verwagtinge voldoen.
'n Skouspelagtige uitsig oor die see en die geluid van branders begroet jou met aankoms by Pelagus Gastehuis; jy sal elke oggend wakker word met die reuk van 'n vars seebriesie en seegeluide en jy sal op die patio kan ontspan en die uitsig van Walkerbaai geniet wanneer dit jou ook al behaag.
Ontspan met 'n goeie boek en 'n see-uitsig in ons biblioteek, 'n sitkamer voor ons knus kaggel, geniet 'n verkwikkende duik in ons eie swembad waar jy in volle privaatheid kan sonbruin, stap met die kranspaadjie na die hawe en keer terug na die vrede van Pelagus om aan 'n goeie Kaapse wyn te teug.
Daar is 'n verskeidenheid doendinge, terreine en avonture in en om Hermanus vir jou om te geniet, insluitend wêreldklas-gholfbane en pragtige strande wat baie naby die gastehuis is, en 'n magdom gebeurtenisse wat deur die jaar plaasvind.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang