Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguino Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan & Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 66 resensies vir Penguino Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marietha L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha L

Baie gasvrye eienaars.

Die ontbyt is uitstekend.

Elinor S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinor S

It was excellent and you felt at home.

It was excellent and the owners make you feel at home.

Roger D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger D

Lovely stay.

Lovely venue and area. A definite if travelling in the area. Breakfast fit for a king.

Dave P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

Lovely, friendly place. Clean, neat and delicious breakfast.

Busy installing a solar system to be able to get around the load-shedding issues.

Duan T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan T

Mooi skoon, vriendelike diens, perfek geleë, die beste ontbyt en ek sal beslis teruggaan!

Ons het heerlik hier gebly en sal beslis Penguino Guesthouse sterk aanbeveel.

Deon K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Baie goeie, vriendelike diens. Spesiale versoek gehad en is dadelik gehelp. Stefan se ontbyt elke oggend is awesome.

Waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Pieter G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Uitstekend, waar 'n mens op die hande gedra word.

Nikki is 'n gasvrou duisend (1000%).

Ilonka H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilonka H

Wonderful - will visit again.

Beautiful facilities. Excellent breakfast prepared by owner and chef. Owners also provided information about the various activities in the area which was very useful. Would prefer that the smokers area was further away from the shared public areas.

Cornel N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N

Ons het baie lekker gebly.

Heerlike ontbyt en vriendelike mense. Baie dankie, ons maak binnekort weer so.

Craig B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Allowed early check in.

Very extensive and well presented breakfast.

Penguino Guesthouse se terugvoer

Thank you Craig.

Penguino Guesthouse
Andrea P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Rustige bederftyd.

Ons is op die hande gedra deur Stefan en Nikki. Lekker geslaap in stil omgewing. Heerlike ontbyt en bodemlose koffie. Baie dankie, ons sien julle binnekort weer.

Penguino Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Andrea.

Penguino Guesthouse
Leon W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Baie aangename verblyf.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons baie tuis laat voel. Die ontbyt was baie goed. Hierdie is 'n baie lekker plek om vakansie in te hou.

Penguino Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leon.

Penguino Guesthouse
Liane P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P

Absoluut fantasies!

'n Hoogtepunt van ons vakansie - 11 uit 10! Nikki en Stefan is die most amazing hosts. Die ontbyt was to die for. Die kamer was pragtig, skoon en gemaklik. Ons sien julle vir seker weer!

Penguino Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Liane.

Penguino Guesthouse
Marietjie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Fantasties.

Weereens 'n heerlike ondervinding om tuis te kon gaan by Penguino Gastehuis. Van die kamers tot die etes tot vriendelike personeel en uitstekende gasheer en gasvrou. Kan net komplimente uitdeel. Sal vir seker elke keer wat ons Hermanus besoek daar tuisgaan.

Penguino Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marietjie.

Penguino Guesthouse
Antoinetta B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Heerlike verblyf, klipgooi van die see af. Gasvryheid en kos is fantasties.

Ons kon net oornag, maar is op die hande gedra. Sou graag die swembad wou benut, maar die tyd het ontbreek. Die bed slaap heerlik en die stortgeriewe is luuks. Ontbyt is 'n wonderlike ervaring en ons sou graag weer daar wou tuisgaan.

Penguino Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Antoinetta.

Penguino Guesthouse
Marelise R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise R

Lekker.

Mooi kamer. Baie skoon en netjies, smaakvol versier. Al wat ek oor kan kla is die kamer word dalk bietjie warm dit benodig 'n beter staan waaier, dis maar R400 by Checkers en daar was nie 'n handhanddoek vir my en my man nie. Ontbyt was die beste wat ek nog ooit gehad het by 'n hotel of enige ander gastehuis. Ek was uitgerus en baie lekker geswem, baie vriendelike eienaars en ons sal weer daar bespreek.

Penguino Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons het waaiers tot gaste se beskikking, ons bêre dit net in 'n pak kamer sodat dit nie rond staan in die kamers nie. Julle moes maar net gevra het. Onthou asb net vir volgende keer! Dis altyd lekker om gaste weer terug hier te kan verwelkom! Tot volgende keer.

Penguino Guesthouse
Tertius C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Puik, puik, puik. Net die beste.

Van ons aankoms tot vertrek was alles van uitstaande gehalte. Ontbyt en swembad was uit die boeke uit.

Suzie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie V

Stefan en Niki is 'n uitsonderlike gasheer en -vrou. Die ontbyt bied 'n wye verskeidenheid en iets om na uit te sien.

Die kamers is baie netjies, skoon en modern, ons het in die nuwe deel gebly. Die ontbyt bied 'n groot verskeidenheid, van tradisioneel, vrugtebord, kaas en koue vleise tot 'n salm en roomkaas omelet, wat alles by die prys ingesluit is. Stefan is 'n man van vele talente, hy is nie net 'n gekwalifiseerde chef nie, maar maak ook sy eie wyn. Hy het baie kennis van die omgewing aangesien hy daar grootgeword het. Hulle het ook vir ons 'n see-kayak uitstappie gereël. Dit was regtig 'n baie aangename verblyf by Penguino en ons sal beslis weer daar bly.

Bronwyn J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn J

Lieflike plek met soveel gasvryheid en die heerlikste ontbyt ooit! Bed en kamer was heerlik en so goed toegerus.

Lieflike gastehuis is sentraal geleë. Alles is goed gedoen en natuurlik is die sjef, Niki se man. se kos en gasvryheid uit die boonste rakke. Kan die plek hoogs aanbeveel.

Frik V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Baie vriendelik en hartlike gasheer/-vrou. Voel tuis.

Nikki en Stefan baie vreindelike gasheer/-vrou. Laat jou onmiddellik tuis voel. Stefan maak ontbyt besonders.

Lorna R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna R

Was baie lekker gewees. Geselsies oor heerlike ontbyt het gevoel of ons die chef al jare ken. Nicky het ons hartelik ontvang.

Iets wat mens mis deesdae is 'n gasteboek om te voltooi. Stel voor dat jul 'n klein bankie in badkamer sit - help met takies soos o.a. skoenvasmaak. Jul toiletklappe sal minder gebruik word. Wat van 'n klein beskuitjie met vroegoggend koffie? Robbie en Lorna Robinson

Hosea K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hosea K

Beautiful.

It was very great, will do it again.

Don V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don V

Ongelooflik lekker gebly en hulle het die beste bloubessie-plaatkoekies ooit!

Dankie vir jou gasvryheid Nikki, ons het die verblyf baie geniet en sal definitief weer daar kom bly!

Marius R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Loopafstand vanaf die dorp, see en restaurante.

Ongelooflike gasvryheid, skoon en netjiese akkomodasie.

Andre N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N

Ons kuier by Penguino gastehuis was ‘n ongelooflike ervaring.

Dit was baie lekker om ‘n kwaliteit mens soos Nikki as gasvrou te ontmoet. Die lewenslus waarmee sy haar gastehuis bedryf maak dit vir seker die beste gastehuis waar ek al ooit tuis gegaan het. Daarmee bedoel ek dit was baie skoon en netjies en goeie beddegoed en als wat mens kan nodig kry is in kamers. Ons het elke oggend heerlike ontbyt gekry. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Ansie B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Die beste diens wat ek al ooit by 'n gastehuis gekry het.

Verblyf was uitstaande, kamers baie goed toegerus, kamers en badkamers is baie modern met daaglikse skoonmaakdiens. Elke kamer het 'n yskassie en elke dag word vars water en melk voorsien, kamers is ook toegerus met koffie- en tee-fasiliteite. Ontbyt is van uitstaande gehalte. Dit is 'n driegangmaal. Ons het die meeste dae slegs ontbyt geëet en elke dag is daar 'n ander hoofmaal. Dit was elke dag uit die boeke! Lieflike swembad met vars mentwater wat langs die swembad bedien word. Gasheer en gasvrou is fantastiese mense, baie vriendelik en gasvry en het meer gevoel of ons vriende besoek. Ek sal nooit weer op enige ander plek in Hermanus bly nie. 'n Bonus is ook natuurlik dat die huis reg oorkant die see is met 'n wandelpad langs die see af aan die een kant tot by die waterfront en aan die ander kant tot by die hawe. Ons het meeste van die tyd oral gestap waar ons wou wees. Hulle kry 7 sterre by my!

Jacoba M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba M

Ons het vir vier nagte gebly en kon nie vir 'n beter blyplek gevra het nie.

'n Baie lekker privaat kamer gehad en ons kon kom en gaan soos ons wou. Lekker naby die wandelpaadjies asook Hermanus se waterfront. Dankie Stefan vir die uitstaande ontbyte en Nikki vir die gasvryheid.

Nadia B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Uitstekend.

Ons was vriendelik ontvang deur Stefan en Nikki. Hulle het ons vertel waar ons gaan eet, wat ons moet sien en ons vertel van die wandelpad langs die see wat net asemrowend was. Die kamer was perfek, skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het. Stefan se selfgemaakte wyn is heerlik en hy het vir ons die heel lekkerste ontbyt gemaak ─ regtig uit die boonste rakke. Ons sal verseker weer daar bly en dit was die beste waarde vir geld. Baie dankie vir die vriendelikheid. Ons het baie lekker by julle gekuier.

Andre S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Wonderful, cozy and welcoming stay.

Penguino Guesthouse was an amazing guesthouse that accommodated us and our family of 7. We were greeted by Stephan, the owner, with great warmth and hospitality that exceeded our expectations. Stephan made us amazing award winning breakfasts that we enjoyed tremendously. The house was a great refuge from the unexpected cold and rainy weather that we encountered by having a very nice bbq room which we lit a fire in and cooked our delicious dinners with our kids. The whole experience was out of this world offering us a very warm and cozy time with our kids with its wonderful spaces and service by the owner and his staff.

Feisal J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feisal J

Outstanding hosts.

Stefan and Nikki are the perfect hosts. Our accommodation was excellent. Stefan is an outstanding chef and both he and Nikki will give you the best advise on where to go, what to see and what to eat. We will definitely be returning to stay. 5 stars from me.

Darrel V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Darrel V

Lekker plekkie om te kuier.

Baie lekker tyd gehad, dankie Nikki en Gade.

Reinette M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M

Vriendelike diens en 'n "personal touch".

Ons het by Penguino Gastehuis geslaap vir die eerste aand van ons kort wittebrood in Hermanus. Nikki het rooi rose en sjokolade in ons kamer gesit, en die aand vir ons 'n bespreking by 'n heerlike restaurant gemaak. Ons hoef ons oor niks te bekommer nie, en het heerlik ontspan. Dankie vir julle moeite en gasvryheid!

Adele G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Penguino Guesthouse sal ons vir seker weer sien.

Die kamer was groot en gemaklik met 'n aparte ingang. Genoeg parkering beskikbaar. Die eienaars is wonderlike, vriendelike mense, altyd beskikbaar en gelukkig om te help en raad te gee oor die area. Die ontbyt was die hoogtepunt en moet nie gemis word nie! Daar was 'n betaalpunt beskikbaar wat baie gerieflik was.

Phillip D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip D

Goeie, vriendelike diens met besonder goeie ontbyt.

Vriendelik en persoonlike aandag van eienaars.

Cheslyn C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn C

'n Baie rustige afsaal en met vreeslike vriendelike gashere.

Ons was baie vriendelik ontvang en het deurgans dieselfde diens ontvang. Die eienaar is ook die sjef en ons met 'n baie heerlike ontbyt bedien. 12 uit 10. Die eienaars het ons natuurlik behandel asof ons familie of goeie vriende is. Mooi man.

Marietjie O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Fantasties.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Sal beslis julle gastehuis aanbeveel. Goeie ligging, netjies en vriendelike mense.

Alan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Fantastic hosts, best rooms, I would recommend Penguino any time.

Stafan and Nikki are the best hosts ever.

Rosa P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa P

Fantastiese plek om tuis te gaan!

Stefan en Nikki is uitstekend en het ons verblyf baie aangenaam gemaak met hulle gasvryheid en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die gastekamers is baie goed ingerig en ruim. Dis baie skoon en netjies en het 'n baie lekker atmosfeer vir oud en jonk. Stefan en Nikki is baie behulpsaam en dra ook goeie kennis van die omgewing en het baie plekkies aanbeveel om te besoek. Dankie julle twee.

Michiel E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel E

Die vriendelike gasheer en vrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak!

Die gastehuis bied al die fasiliteite waarna die toeris soek. As jy dapper genoeg is, kan jy ook afkoel in die swembad, wat privaat is. Die ontbyt is iets waarna ons elke oggend uitgesien het. Die bonus daarby, is, die gasheer, wat ook self die kok is. En daar's elke keer 'n verrassing op die spyskaart!

Cobus E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus E

Skoon en netjies.

Goed geleë, vriendelike diens. Sal beslis teruggaan.

Leo D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo D

Uitstekende diens en uitstaande ontbyt.

Die gastehuis het 'n puik ligging en is binne loopafstand van restaurante, supermarkte ens. Die gasvryheid van Nikki en Stefan is uitstaande en laastens maar nie die minste nie die uitstekende ontbyt. Daar is elke oggend 'n 'special' soos bloubessie pannekoek of waffle en room of roomys onder andere.

Yvonne F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne F

Excellent service and good quality.

We were met by Niki. She made us feel welcome from the start, the room was of high standard. She recommended some great eating places. The breakfast offered excellent, wide variety. Again recommendations were given for the rest of our trip. It was a good choice. Thank you, five stars are not enough. I will give you 10/10. We will definitely visit again.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Andre P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Verblyf en ontbyt uit die boonste rakke

Verblyf en ontbyt uit die boonste rakke. Moenie die geleentheid laat verbygaan nie. Die ligging van die gastehuis is ook baie goed om Hermanus en omgewing te verken.

Sarita P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita P

Fantasties!

Ons kon nie vir beter vra nie. Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam Die ontbyt was onoortreflik en die kamers smaakvol en netjies. Voeg daarby die pragtige omgewing van Hermanus en ek wil nêrens anders tuisgaan nie. Baie dankie!

Karen T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Alles wat jy nodig het en meer!

Die gastehuis is skoon, netjies en kamers mooi modern. Die ontbyt is heerlik en vreeslik baie om van te kies. Stefan en Nikki is die ideale gasheer en -vrou. Hulle kon baie inligting gee oor die omgewing, restaurante ens. Ons het heerlik gerus! Sal Penguino's definitief aanbeveel!

Martie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Baie lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly en ek sal dit beslis aanbeveel. Nikki en Stefan was besonder gasvry en vriendelik en hulle doen ekstra moeite met ontbyt. Die kamer was baie ruim en gerieflik, ek sou dit net graag donkerder wou hê.

Herman S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Sfeervol!

Mooie, nette, sfeervolle lodge. Op loopafstand van het centrum. Nikki en Stefan zijn zeer enthousiast en gastvrij, ze doen er alles aan om je verblijf aangenaam te maken, niets is te veel. Heerlijk ontbijt, zelf bereid door Stefan.

Amanda S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Huislik.

Skoon, netjies met 'n heerlike ontbyt. Vriendelike gasheer en gasvrou. Vertrou die tarief sal vir ons enkellopende dames in die toekoms nog bekostigbaar bly.

Vishal V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vishal V

Fantastic hosts and excellent location.

Stefan and Nikki are wonderful hosts and we would definitely like to visit again. The location is good, the rooms are very elegant and clean. You have to stay at Penguino if you are visiting Hermanus.

Tanja B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja B

Fantasties!

Dit was 'n heerlike naweek weg!

Schoeman L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schoeman L

Netjies, gesellig en baie gemaklik. Fantastiese ontbyt!

Ek en my vrou het ons tyd baie geniet. Baie netjiese, gesellige plek. Nikki en Stephan is so gasvry en laat mens baie tuis voel.

Leon N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Goeie waarde vir geld en uitstekende gasvryheid.

Verblyf baie skoon, netjies en ruim. Ontbyt was keurig voorgesit met wye verskeidenheid.

Gerrit V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Baie dankie!

Baie dankie Stefan en Nikki vir gerieflike verblyf met uitstekende kliëntediens. Ons het baie lekker gekuier.

Adriaan R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan R

Lekke in alle opsigte.

Heerlike verblyf in ruim, skoon kamers met vriendelike gashere en verleidelik lekker ontbyte. Wat meer kan mens vra?

Mike S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Heerlike, rustige wegbreek-naweek.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker geselsies met die eienaars! Sal beslis weer kom kuier.

Martie M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie M

Die ontbyt was 'n hoogtepunt en dankie vir die gasvryheid.

Verblyf was baie lekker so ook die ontbyt. Nikki en Stephan is baie aangename mense

Tracey H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H

A 5 star experience!

The owners are very welcoming, the place is nice and quiet, safe. Breakfast was magnificent, they catered Halal. It was an amazing experience. I love the room. I would recommend Penguino to anyone. Lovely place. You feel right at home.

Pieter V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Fantasties!

Ons was baie verras met die gastehuis en ons is baie goed ontvang. Die plek word uitstekend bestuur en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Patrick J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick J

Klassiek en rustig!

Ek was baie tevrede met die verblyf. Jammer ek het nie vir langer bespreek nie. Vriendelik en gasvrye eienaars.

Karl V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V

Aangename verblyf!

Vriendelike en aangename gasheer/gasvrou. Lekker ontbyt. Naby staproete en middedorp. Aanbeveel!

Francois S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Die beste plek waar ons nog gebly het! Hulle laat jou baie welkom voel!

Verblyf gemaklik, ontbyt uitstekend en goeie vriendelikheid.

Odette V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Awesome!

Sien die sterre hieronder.

Colleen S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Very good choice.

Host Stefan and Nikki Otto are very hospitable and friendly. Would certainly recommend. Breakfasts delicious! Accommodation also good.

Kashiefa K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kashiefa K

Warm and friendly stay. Beautiful breakfast.

Had a wonderful stay this past weekend at the Guesthouse. Will definitely not mind to go again. Warm and friendly people, and peaceful town.

Desiree V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Gasvryheid was bo alle verwagtinge!

Ons het vir ons eerste huweliksherdenking gegaan en dit was 'n ongelooflike ervaring gewees. Die gasvryheid was bo verwagting en die ontbyt was iets ongelooflik lekker! Ons sal definitief weer gou terugkeer aangesien dit so 'n ongelooflike wegbreek was!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8d37a9c77c1548a0a854c4f6d4d9d14b27fe7c03030c770de570071d6290ed7bdf94383d6445ac0fe5266349e64392181a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 16 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.423704215977 19.233554899693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang