Penguino Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penguino Guesthouse is 'n gesinsbestuurde gastehuis wat 'n hanetreetjie van die bekende kranspaadjies af geleë is en net 7 minute se stap vanaf die middedorp in Hermanus. Dié gastehuis is naby restaurante en winkels.
Elke eenheid is pragtig versier en is vernoem na 'n pikkewynfamilie. Elke kamer beskik oor 'n satelliet-TV, 'n kluis, 'n Nespresso-masjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, universele proppe en haardroërs. Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi en het toegang tot 'n verhitte swembad.
Omdat Stefan en Nikki nie op die louere van Penguino se uitstekende ligging wou rus nie, het hulle moeite gedoen om elke gas spesiaal te laat voel. Hulle verlang dat elke gas by Penguino 'n onvergeetlike verblyf moet hê. Dus, of jy nou wil ontspan in die smaakvol en individueel versierde kamers, luier om die swembad, kuier in die dorp, verken die pragtige kuslyn, of geniet die fynproewerskos uit Stefan se kombuis, jou gashere sien uit daarna om jou by die vervulling te verwelkom van hul droom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stefan & Nikki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Penguino Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang