Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguino Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penguino Guesthouse is 'n gesinsbestuurde gastehuis wat 'n hanetreetjie van die bekende kranspaadjies af geleë is en net 7 minute se stap vanaf die middedorp in Hermanus. Dit kan nie meer ideaal geposisioneer wees om die restaurante, winkels, fynbos te verken en om nie Hermanus se vriendelike reuse, die Southern Right Whales, te vergeet nie!

By Penguino, getrou aan ons naam, is elkeen van ons 8 pragtige versierde slaapkamers vernoem na 'n pikkewynfamilie. Luukse, stylvolle, ruim en ontspanne verblyf wag op jou. Ons kamers sluit satelliet-TV, kluis, haardroër, universele proppe, komplimentêre WiFi, luukse toiletware, tee- en koffiemaakstasies in.

Omdat Stefan en Nikki nie op die louere van Penguino se uitstekende ligging wou rus nie, het hulle moeite gedoen om elke gas spesiaal te laat voel. Hulle verlang dat elke gas by Penguino 'n onvergeetlike verblyf moet hê. Dus, of jy nou wil ontspan in die smaakvol en individueel versierde kamers, luier om die swembad, kuier in die dorp, verken die pragtige kuslyn, of geniet die fynproewerskos uit Stefan se kombuis, jou gashere sien uit daarna om jou by die vervulling te verwelkom van hul droom.

Kom asem ons sjampanje lug in!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 66 resensies vir Penguino Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefan & Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguino Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8d37a9c77c1548a0a854c4f6d4d9d14b27fe7c03030c770de570071d6290ed7bdf94383d6445ac0fe5266349e64392181a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 16 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.423704215977 19.233554899693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang