Penguino Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penguino is 'n gesinsgedrewe gastehuis in die hartjie van Hermanus se kranspadjies en net 7 minute se stap na die dorpskern toe. Ons kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie. Die gastehuis is naby aan restaurante, winkels, fynbos en moenie van die Noordkapper walvisse vergeet nie.
Hier by Penguino hou ons by die naam, elkeen van die 8 kamers is beeldskoon versier met 'n gepaste pikkewyn naam. Luukse, stylvolle, ruim en ontspanne akkommodasie wag op jou. Ons kamers het satelliet-TV, 'n kluis, haardroër, universele kragproppe, gratis WiFi, luukse toiletware en koffie- en teemaakgeriewe.
Om nie net op hul louere te rus nie, het Stefan en Nikkie geen moeite ontsien om elke gas spesiaal te laat voel nie. Hulle hoop dat elke gas by Penguino 'n onvergeetlike kuier sal hê. Of jy net in die pragtige kamers wil ontspan, óf luilekker langs die swembad wil kuier, óf deur die dorp wil slenter, óf die mooi kuslyn wil verken, óf die fyn kookkuns van Stefan se kombuis wil geniet ... Jou gasheer en gasvrou sien daarna uit om jou te verwelkom om hulle droom verder te kan vervul.
Kom geniet ons sjampanje-lug!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stefan & Nikki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Penguino Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Westcliff-weg 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang