Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penny's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jean-marie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, veilig, vriendelik. Dis die 2de keer wat ons by Penny oorbly. Baie vriendelike mense. Ons het lekker gebly. Als is mooi skoon en veilig. Dankie vir al julle hulp, dit is hoogs gewaardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Relaxing, pleasant, wonderful, clean. What a pleasant experience. Top quality from the personnel to the accommodation. Such a relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Good day, Thank you for your review and support. I'm very glad that you enjoyed yourselves. Have a blessed day!

Zahlé E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely and comfortable. Staying at Penny's guest house was an absolute pleasure. The staff are very friendly and helpful. I would definitely come again! I was surprised by the size of the unit. I thought it was going to be much smaller, based on the photos, but it was very spacious. The unit was also well-kept. It is worth noting for anyone travelling, the bathroom and bedroom are open plan. I had no issues with this, but it is worth noting for anyone who might not expect this or prefer it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Ek en my dogter het heerlik gebly. Alles was groot en ruim en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Would recommend a stay here. Very good. Room was comfortable and spotless. Beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Penny's Guesthouse
Good day Thank you for your lovely review. Looking forward to seeing you on the 4th of January. Safe travels.

Ben V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2022

Waarde vir geld. Vriendelike ontvangs, skoon kamer en geriewe asook 'n heerlike ontbyt in 'n rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jocelyn U
1 nag
4.4
Mei 2022

Great stay, friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laurent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Dit was fantasties. Die verblyf was baie aangenaam. Ek was verras met die netheid en kliëntediens. Sal beslis weer by Penny's Gastehuis gaan bly as ek in Kroonstad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Vriendelike ontvangs. Baie netjies. Personeel ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nothemba M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

The place is nice. The place is clean, secured and have friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rautenbachstraat 28, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e17baa0abbbbdc21e31e2e82c7be858b5014e20b2aaa16f493f32f4f92f97199d6c596d788c0af150902b84368a5bbd7043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 28 Rautenbach Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.647250854745 27.234986722469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang