Penrith 004
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg 2, Penrith 004, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R9 999 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Penrith 004 is ’n luukse woonstel vir 6 gaste in die V&A Waterfront en bied lieflike uitsigte oor die marina en seiljagte.
Hierdie woonstel op die grondverdieping het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, ’n gastetoilet, kombuis, eetarea en sitarea. Elke slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n TV en die badkamers het elk ’n bad, stort en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die moderne oopplan-kombuis het ’n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër en die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.
Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar ’n TV met ’n internet konneksie is, om toegang te kry tot stroomplatforms. Daar is ook hoë spoed optiesevesel-internet, en ’n onderdakstoep wat uitsigte oor die marina bied.
Penrith 004 is in ’n residensiële landgoed, met toegangsbeheer en volle sekuriteit. In die V&A Waterfront is daar ’n wye verskeidenheid winkels, restaurante, besienswaardighede en die Two Oceans Aquarium, sowel as aktiwiteite soos bootry en helikopter-ritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Blaine Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- West Quay-weg 2, Penrith 004, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg 2, Penrith 004, Victoria & Alfred Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang