Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penthouse G7-04 The Sails

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is van Dinsdag tot Saterdag op versoek beskikbaar. Linne en handdoeke word na elke derde nag verander.

Neem asb. kennis dat geraas nie in enige gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat word nie en stilte ure word van 22:00 tot 05:00 afgedwing. Daar word van gaste verwag om gedurende hul verblyf by die reëls van die kompleks te hou.

Dagbesoekers word nie toegelaat nie en die maksimum besetting moet nie oorskry word nie. Rook is in die woonstel en in die gemeenskaplike areas van die gebou verbode.

Die woonstel is slegs vir vakansiedoeleindes. Korporatiewe gaste word nie toegelaat om hul besigheid in enige vorm binne die gebou of op die perseel te bevorder nie. Die woonstel mag nie gebruik word vir enige besigheid wat onwettige handel behels nie.

Alkoholverbruik is verbode in alle gemeenskaplike areas van die gebou, insluitend die gang, parkeerarea en hysbak. Voertuie wat in verkeerde parkeerplekke geparkeer word, sal vasgeklem word en 'n verwyderingsfooi sal gehef word.

Gaste kan boetes of uitsetting in die gesig staar as hulle nie aan hierdie reëls voldoen nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 14, Point, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd05ee6806583f39ea65dcc1d273c239e36f834452b7a3c604658d2f2db64aa9f200ccfce06fb6d07baa9f01628fba66fbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 14 Timeball Boulevard Point 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8714345949 31.049390431807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang