Penwarn Farm Lodge
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n slaapkamer, solder en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solder het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 'n solder en 1 badkamer. Die slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die solder het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en ander basiese toebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer, 'n solder en 1 badkamer. Die slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die solder het 2 driekwartbeddens en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoof en ander basiese toebehore.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 7 en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solder en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die solder het 3 driekwartbeddens en 'n dagbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die plaas en die meer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die lodge het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Drie van slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Twee kinderbeddens kan op versoek bygevoeg word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus is. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na die stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die plaas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang