Peperboom Selfsorg Woonstel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-laan 2, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peperboom Selfsorg Woonstel is 'n knus selfsorgwoonstel in Bloemdal met slaapplek vir 2 gaste wat rustige, gerieflike oornagverblyf soek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolf, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n koffietafel en stoele, en die eenheid het ook 'n tuin met 'n braai-area. Vleispakkette kan vooraf gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Soetdoring-laan 2, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Peperboom Selfsorg Woonstel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemdal Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-laan 2, Bloemdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang