Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Berry Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Pepper Berry Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cobus P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Baie goeie plek met ruimte en alles is aan gedink, Nespresso-masjien - jogurt/dan.

Baie goeie plek met ruimte en alles is aan gedink, Nespresso-masjien - jogurt/dankies/beskuit/meusli alles ingesluit - selfs 'n paar Nespresso-pods ook.

Pepper Berry Place se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop ons sal julle weer kan verwelkom.
Groete

Pepper Berry Place
Donna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna M

Very efficient, friendly, helpful, clean and beautifully decorated place.

See stars.

Pepper Berry Place se terugvoer

Thank you so much, Donna. We appreciate the kind words and hope to welcome you to our unit in the future again.

Pepper Berry Place
Maria C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Ons het lekker gekuier en sal baie beslis weer hier tuis gaan.

Ons het heerlik gekuier. Die eenheid is baie goed ontwerp en het alles wat ons nodig gehad het. Ons gasheer was vriendelik en het alles mooi verduidelik. Ook veilige parkeering vir jou motor. Ek kan hierdie blyplek met vrymoedigheid aanbeveel.

Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Rustige goed toegeruste verblyf.

Baie lekker rustige omgewing. Alles wat mens nodig het en baie netjiese verblyf.

Camilla S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camilla S

Westcliff hidden avg.

We had a very pleasant stay at Pepper Berry Place - we were in the cottage. I found the place to be very well equipped, with excellent kitchen appliances, heating and cooling options, good bedding and a comfortable king-size bed. There were adequate towels for both of us, and a lovely touch was the coffee capsules, muesli, rusks, yoghurts, juices and waters left for our enjoyment. There were fresh flowers and a 'welcome' basket with wine and fruit to greet our arrival, thank you, much appreciated. This level of generosity is not usual in self-catering stays! Thanks for seamless check-in and check-out, as well as assisting with a minor problem with a plug. I would highly recommend this exceptional space.

Azi Q - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azi Q

The stay was nice.

The stay was fabulous.

Moller G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G

As ek kon, het ek 6 sterre gegee!

Met ons aankoms by Pepper Berry Place was ons hartlik ontvang en alles is mooi deur Claude, die bestuurder, aan ons verduidelik. Ons het in die selfsorgeenheid tuisgegaan en die eenheid was skoon, netjies en toegerus met alles wat ons benodig. Daar was selfs ekstras soos Nespresso pods, jogurt en bottelwater in die yskas, muesli, blomme en 'n lekker bottel wyn! Lanklaas het ons so lekker geslaap soos op daardie bed. Die beddegoed was lig, knus en warm. Die tierende storm daarbuite het ons min gehinder. So van die storm gepraat - Hermanus was van die buitewêreld afgesny en ons was nie in staat om terug te keer huis toe nie. Malinda het ons heeltyd op hoogte gehou van die stand van sake en toe dit later duidelik word dat ons nie sou kon huiswaarts nie, is die eenheid aan ons beskikbaar gestel vir nog 'n nag, gratis! Ons aanbod om vir die akkommodasie te betaal, is vriendelik, maar ferm, van die hand gewys. Ons kan Pepper Berry Place sterk aanbeveel - jy sal vêr moet soek om gasvryer mense as Malinda en Claude raak te loop!

Dirk G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Absoluut lekker.

Ons het net vir een aand gebly in Pepper Berry en dit was baie lekker met alles wat ons gesin nodig gehad het. Dit was baie skoon en alles was in goeie werkende toestand en baie goeie kondisie. Ons sal beslis langer kan bly aangesien dit so sentraal is en ons het altyd veilig gevoel en die personeel was baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Marisa D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Dis skoon, vars en netjies. Mens voel baie welkom.

Ekstras wat ingesluit is soos jogurt in die yskas, muesli, beskuit, Nespresso met pods en vars blomme in die kamer, wys hulle gaan above and beyond om die ervaring spesiaal te maak. Ek het versoek dat ek en my 2 kindertjies in 'n eenheid ingaan vir slegs 2 mense en hulle was baie tegemoetkomend met my. Dit word baie waardeer!

Christelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M

Fantastiese kliëntediens.

Ons is baie vriendelik ontvang en als is aan ons verduidelik. Als was so skoon en netjies. Kliëntediens is fantasties. Goeie ligging en ons het soveel ekstras ontvang. Daar was selfs vars blomme. Ons sal verseker weer daar gaan kuier.

Hettie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D

10-Ster gehalte, uitstekend.

Uitstekend! Wonderlike ervaring. Pragtige plek! Sal enige tyd weer daar wil bly! Het aan al ons verwagtinge voldoen en oortref. Baie dankie!

Nerissa S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerissa S

Wonderful, warm cosy place. Well-equipped and well-stocked. Very clean.

We were greeted on arrival and given vital information about the space we would be in. Any questions that we had were answered. The place came equipped with everything that was needed to stay warm and gadgets needed for load shedding were readily available.

Bryan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan S

Super impressed with our accommodation. Will definitely recommend.

Probably my best stay out if any of the website's accommodations. Was 100% happy in every aspect. Fridges even had water juice and yoghurts in both rooms. Was very clean. Lovely touches in the bathrooms and it met all our needs and requirements. Claude was an excellent host and attended to our every need (not that much was needed at all).

Michelle K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Die kamer was baie mooi en die diens baie goed!

Die kamer was baie netjies! Die diens was regtig baie goed.

Marina R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R

Uitsteekend! Wonderlike host. Beautiful spacious place. Attention to detail and above expectation offering.

Sal graag weer wil terugkom. Prentjiemooi en bied alles wat 'n reisiger nie saambring nie.

Marli S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli S

Bitter netjies!!

Baie goed versorg. Goeie kommunikasie vanaf gasheer. Uiters skoon.

Caroline W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline W

Comfortable room, peaceful location, easy access. Woke up to birds chirping in the tree and no traffic noise, what a joy!

I would highly recommend Pepperberry.

Kim L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Lovely stay.

Very relaxing atmosphere. The cottage was lovely, neat and clean. The unit is very well equipped. Above our expectations. The owners went beyond expectations to make us feel at home.

Ilana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana S

Spesiaal, pragtig, gemaklik en gerieflik.

Wonderlike ligging. Mooi, gemaklik en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang en alles gekry wat ons verwag het en meer.

Johan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Pleasant and quiet.

We appreciated the extra treats that were on offer and even included a bottle of red wine. Personal care was much appreciated.

Maresa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa M

Uitstekende blyplek en puik waarde vir geld!

Ons het 5 nagte in Pepper Berry geslaap. Die woonstel was heelwat ruimer as wat ons verwag het, is gerieflik uitgelê, het veilige parkering en 'n pragtige braai-area buite. Claude het ons ontvang. Hy was besonder gaaf en akkommoderend en alle korrespondensie met die eienaars was gerieflik! Daar was heelwat ekstras waarmee ons tydens ons aankoms bederf is - blomme, bottel wyn, melk en water in die yskas en vele meer. Hierdie verblyf was regtig gerieflik. Die kombuis was goed toegerus, die dubbelbadkamergeriewe is luuks en ons het heerlik geslaap. Ons sal beslis weer hier bly as ons Hermanus toe kom. Ons beveel graag hierdie blyplek aan vir enige iemand!

Elene P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene P

Netjiese, veilige bestemming. Sentraal geleë.

Ek en my man sal definitief weer by Pepper Berry Palce oorbly. Die kliëntediens was puik, netjiese bestemming met 'n lekker beskutte, private ingang.

Lehanie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie S

Lekker kuier.

Vreeslik dankie vir die lekker plekkie, my man en ons 2 hondekinders het baie lekker gebly. Eenheid was netjies en goed ingerig. Veilige parkeerplek en die blomme in die kamer was so waardeer. Baie dankie. Julle sal ons beslis weer sien.

Pepper Berry Place se terugvoer

Hi Lehanie, ons is baie bly julle het julle naweek by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Liefde en lig,
Malinda

Pepper Berry Place
Cindy P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Pragtige modern en veilige eenheid.

Baie netjies, dekor is pragtig, kamer is ruim. Dankie vir die bottel wyn, water en sappies, dit was awesome! Ons sien julle weer!

Pepper Berry Place se terugvoer

Hi Cindy,

Thank you so much for the lovely review. It was a pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back in the not too distant future.

Take care,
Alicia

Pepper Berry Place
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJUS8YKKkxUD2ju0k0mYBED4t5uxdpkA70kdCxc9G2P6WNHaVyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 East Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.425685 19.229744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang