Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pepper Berry Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pepper Berry Place is in Westcliff, Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap, geleë. Die verblyf is stapafstand vanaf die middedorp en baie restaurante.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en dubbelwasbak. Die eenheid beskik oor 'n braai-area en het 'n alarmstelsel. Die Courtyard Suite het slaapplek vir 2 mense en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Dié eenheid beskik oor 'n privaat tuinarea.

Sekuriteit is 'n prioriteit by Pepper Berry Place, so parkeerplek van jou voertuig is op die veilige omheinde eiendom.

Hermanus is wêreldbekend vir fantastiese land- en bootgebaseerde walviskyk. Sy natuurskoon, sagte klimaat, buitelugaktiwiteite, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar jy die Kaapse Overberg kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Pepper Berry Place
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pepper Berry Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: East-straat 5, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJUS8YKKkxUD2ju0k0mYBED4t5uxdpkA70kdCxc9G2P6WNHaVyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 East Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.425685 19.229744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang