Pepper Tree Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pepper Tree Accommodation is Kaap-Hollandse kothuise. Dit is ideaal geleë is in 'n stil en veilige woonbuurt en stapafstand van uitstekende restaurante.
Die tweeslaapkamer-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Gaste kan braai op die lieflike stoep en daar is 'n veilige agterplaas.
Beaufort-Wes is die grootste drop in die Groot-Karoo en daar word dikwels na dié dorp verwys as die hart van die Karoo. Hier kan jy geïnspireer word deur die lieflike sons-opkoms en -ondergange oor die beeldskone, rou Karoo-landskap. Die dorp het 'n tipiese plattelandse landskap en 'n wandeling deur die dorp is die ideale manier om die ontspanne atmosfeer en historiese omgewing te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ille Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 125
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Pepper Tree Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: James-straat 5, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang