Perdehoek Sleepover
Beskrywing
Dié oopplan-kamer is vir die bruidegom reg voor 'n troue. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer het 'n oop stort, ketel en bekers. Daar is 'n hangplek vir 5 pakke, manelpakke of ander klere. Buitenste ablusiegeriewe, braai-areas en plonspoele kan gebruik word. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 enkelbeddens en ’n matras wat slegs vir ’n kind geskik is. Dit is ideaal vir ’n klein gesin. Gaste het toegang tot ’n badkamer met ’n bad wat gedeel word met ander 2 kamers, asook ’n gemeenskaplike binnebraai-area en kombuis. Die kamer het nie ’n TV of klerekaste nie. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie basiese eenheid het 2 skakelkamers en 'n beskutte stoep. Een van die kamers het 'n waaier en 'n dubbelbed. Die oop area het 'n TV met Open View en 'n slaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die toegeboude stoeparea het ook 'n dubbelbed. Die kombuisie het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Gaste is welkom om gebruik te maak van die braaigeriewe agter en die lapa of die boma voor die lapa. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stalkamer 1 is 'n stal wat omskep is in 'n kamer vir 4 gaste. Die kamer is meer privaat om die draai geleë. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en spasie vir ’n ekstra matras, asook ’n TV met Open View. Die tweede kamer het ’n enkelbed, bank en ’n kombuisie met ’n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is braaigeriewe buite. Handdoeke en beddegoed word voorsien. Hierdie eenheid is ideaal vir ’n paartjie, klein gesin, vriende of sakevennote. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Vier perdestalle wat omskep is in 'n nuwe gesinseenheid. Die eenheid is 5 x 6 m en bied slaapplek vir 4 gaste. Die kamer het 1 koningingrootte-bed en 'n enkelbed. 'n Ekstra matras is beskikbaar. Dit het ook 'n TV. Die badkamer het 'n moderne hoekbad en die aparte kombuis is toegerus met 'n stoof, vrieskas-yskas, wasbak en al die nodige gereedskap en kombuisware. Tafeltjie binne. Daar is ook braaigeriewe buite, voor en agter die eenheid, beskikbaar. Die eenheid kan ook gebruik word as ’n bruid se kamer om vir die troue voor te berei, of as ’n wittebroodsuite. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stalkamer 7 is 'n klein, eenvoudige kamer langs Stalkamers 6 en 8. Die kamer het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 gaste. Daar is ’n TV met Open View. Die kamer het sy eie kombuisie en badkamer. Daar is 'n stofie en 'n yskassie in die kombuisie. Braaigeriewe is buite beskikbaar. Die eenheid het 2 deure wat albei na 'n mooi, groen grasperk en tuin lei, en een klein badkamervenster. Daar is ook 'n groot stoep aan die een kant. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 3 kamers en is van ’n perdestal omslep. Daar is plek vir 3 gaste en plek kan gemaak word vir ’n vierde gas. Daar is ’n kamer met ’n TV met Open View. Die eenheid het ’n kombuisie en ’n badkamer met ’n stort. Daar is braaigeriewe buite. Daar is 2 buite-deure wat albei na ’n groen grasperk lei. Daar is ook ’n lieflike, groot stoep aan die voorkant. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim, oopplan-kamer het ’n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n kombuisie met ’n dubbeldeur-yskas, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook ’n TV met Open View. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe is teen geen ekstra koste beskikbaar. Bruide gebruik gereeld die kamer om gereed te maak voor die troue. Twee ekstra matrasse kan vir kinders gereël word. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is in die eienaar se huis en kan beskikbaar gestel word indien groot groepe navraag doen. Daar is 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Gaste deel 'n gastebadkamer, kombuis, sitkamer, braaiplek, stoep en 'n tuin met die eienaar en gesin. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n koninggrootte-bed, ’n matras wat slegs vir ’n kind geskik is en ’n spieëlkas. Daar is geen kaste nie. Gaste deel 'n gastebadkamer met 'n bad, 'n kombuis wat volledig toegerus is, sitarea, braai-area, stoep en tuin met die eienaars. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie nuutgeboude luukse eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Dit het 'n dubbelbed en enkelbed, asook 'n klein kombuishoekie en badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook sy eie braai- en tuinarea buite waar gaste kan ontspan en die stil plaasatmosfeer geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Perdehoek bied ’n rustieke saal wat vir funksies gebruik word. As dit nie vir funksies gebruik word, kan dit in ’n slaapsaal vir 20 gaste omskep word vir gaste wat die area vir sportgeleenthede of ander doeleindes besoek. Dit word nie aangeraai dat dit as verblyf gebruik word gedurende winter nie. Daar is 2 buite-badkamers en 3 toilette, sowat 40 m van die saal af. Beddegoed word voorsien. Ontbyt moet 2 dae vooruit bestel word en is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
7 x Enkelbed / Driekwartbed
7 x Enkelslaapbank
6 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Gaste word aanbeveel om hul eie musiekweermiddel saam te bring.
Perdry word teen R200 per persoon voorsien vir 'n halfuur. Perdrylesse is beskikbaar teen R250 vir 'n halfuur. Vra gerus vir 'n gratis kort besoek aan die perde in die veld. Bespreek 'n basiese ontbyt om in die onthaalsaal te geniet teen R80 per persoon.
Gaste het toegang tot die swembadjie in die tuin.
Doen asb. navraag oor die verhuring van die nuut-geboude trousaal en venue.
Daar is spesiale tariewe vir langtermyngverblyf, langer as 3 weke. Maandag tot Vrydag.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 68 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornhoek Plaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang