Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perissa 38

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Salomé D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Aweaome verby. Perfect choice. I highly recommend it to anyone looking for a memorable and scenic getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 38
Baie dankie vir die terugvoering, Salomé. Ons sien uit na jou volgende bespreking.

Marie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Wonderlike uitsig. Fantastiese uitsig, baie goed toegerus, veilige omgewing met parkering reg by die deur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 38
Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Johan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Heerlik en ontspannend! Goed toegerus en sentrale lugversorger 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

The best view possible. On the beach. The location is top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Perissa 38
Thank you for the review, it is surely the best location in Ballito.

Isabel R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Fantastic. It was lovely thank you! Glad for the private beach on those busy days. Only issue but now noted for future bookings. Bring your own toilet paper!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese uitsig. Die woonstel is baie goed toegerus en die onderdakparkering reg by die deur is baie handig wanneer dit reën. Al wat bietjie verwarrend was, was die oop- en toemaak van die afdak op die stoep. 'n Kort nota oor hoe om die spul toue te hanteer, sal nuttig wees. Ons sal beslis weer by Perissa 38 oornag wanneer ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike blyplek met pragtige uitsig. Goed toegeruste eenheid. Sentrale lugversorging maak 'n reuse verskil. Die parkeerplek voor die eenheid is ideaal en gerieflik. Die Weber is nogtans funksioneel, maar is 'n bietjie lendelam. Geen loadshedding het die verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 38
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal die voorstelle op neem met die eienaar.

Ismari O
Lang verblyf
4.8
Mei 2023

Delightful. Nice place with incredible views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Perissa 38
Thank you for the review, we are happy that you could enjoy the awesome view from the patio.

Clive M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Excellent. Everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Perissa 38
Thank you for the review. So glad you enjoyed your holiday. We are very proud of the unit.

Dewaldt L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Wonderlike uitsigte en amper op die strand. Die woonstel is ruim en goed ingerig, en taamlik kinder-vriendelik. Groot balkon met wonderlike uitsigte, en kort stappie af na die semi-private strand toe. Daar is goeie sekuriteit in die kompleks met een onderdakparkering reg voor die deur. 'n Tweede kar sal ongelukkig van die besoekersparkering 'n entjie weg van die woonstel moet gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 173
R2 173 R1 630
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 173
R2 173 R1 630
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01bc20578226e9c0b1530f4dc81bb340119e88968c47ac5e6ee9571ef9686d0dba0c9d81a4a5639e49929394c9ec9fb7a17c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 173 nouVanaf R1 630 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.524816221061 31.226233094931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang