Perissa 38
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Salomé D - Jul 2024
Algehele gradering
Aweaome over.
Perissa 38 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Salomé. Ons sien uit na jou volgende bespreking.
Marie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Perissa 38 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend!
Gawie L - Mrt 2024
Algehele gradering
The best view possible. On the beach.
Perissa 38 se terugvoer
Thank you for the review, it is surely the best location in Ballito.
Isabel R - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Dawid K - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Kobus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike blyplek met pragtige uitsig.
Perissa 38 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal die voorstelle op neem met die eienaar.
Ismari O - Mei 2023
Algehele gradering
Delightful.
Perissa 38 se terugvoer
Thank you for the review, we are happy that you could enjoy the awesome view from the patio.
Clive M - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Perissa 38 se terugvoer
Thank you for the review. So glad you enjoyed your holiday. We are very proud of the unit.
Dewaldt L - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsigte en amper op die strand.
Natasha V - Mei 2021
Algehele gradering
Die eenheid was goed geleë.
Kim M - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely, spacious and neat apartment, with a beautiful view of the sea, and easy access to the private beach.
Lees meerElise J - Sep 2019
Algehele gradering
Loved it! Can recommend for anyone.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal daaroor! Kan aanbeveel vir almal.
Die woord, ongelooflik, begryp nie die rustigheid van die eenheid en omgewing nie. Wat 'n pragtige plek. Ons is binnekort terug. Die gradering is 6 sterre uit die beskikbare 5.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alistair B - Mrt 2019
Algehele gradering
Peace, privacy, place for kids to enjoy and a view to die for.
Perissa 38 se terugvoer
Good afternoon Alistair, thank you for the lovely review, look forward to you booking with us again
Kind Regards
Karen
Kirsty P - Jul 2019
Algehele gradering
Maintenance.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Benodig instandhouding.
Die plek het instandhouding nodig, veral die deure en die slotte. Dit sal ook goed wees om 'n kluis in te sit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chantal F - Sep 2019
Algehele gradering
Sun, sea, relaxation!
Perissa 38 se terugvoer
Goeiemiddag Chantal
Baie dankie vir u terugvoering, on sien uit daarna dat u weer by ons te bespreek.
Ons het toevallig laas week nuwe beddens gekoop.
Groete
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito
Pauline F - Jun 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Perissa 38 se terugvoer
Goeiemore Pauline,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete,
Karen
Riaan B - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsigte oor 'n baie lekker strand! Fantastiese verblyf.
Perissa 38 se terugvoer
Goeiemiddag Riaan
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete
Karen von Wielligh
Philip M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gewees.
Pieter O - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Perissa 38 se terugvoer
Goeiemiddag Pieter,
Dankie vir u terugvoering. Ek sal u 'n email stuur oor die hekpersoneel by Santorini om uit te vind wat die probleem was en ek vra om verskoning daarvoor. Die meeste van die eenhede by Perissa word nie uitverhuur deur eienaars vir vakansie verhuuring nie en is net vir persoonlike en residensiële gebruik.
Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito
Marlene L - Jan 2017
Algehele gradering
The best sea view, neat and tidy, relaxing, quiet, fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste see-uitsig, netjies en skoon, ontspannend, stil, fantasties.
Wonderlike blyplek met die mooiste see-uitsig en uitstekende lugversorging. Baie rustig en stil. Sit gerus op die patio and ontspan terwyl jy na die see luister. Dit word hoogs aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Perissa 38 se terugvoer
Good afternoon Marlene,
Thank you for your review. Perissa 38 is currently under going renovations as well as furniture being replaced. So will be even better in the future.
We look forward to hearing from you again.
Kind Regards,
Karen von Wielligh
EDWARD N - Jul 2017
Algehele gradering
Thoughts.
Lees meerPerissa 38 se terugvoer
Good day Janine
Thank you for your feedback - I will have a look at the single mattresses. Normally the throws supplied are ample for our mild winter weather, we have had a few cold spells this last month however. The coastal climate does tend to make cupboards smell a bit musty, but the humidifiers should take care of this, as well as in the linen cupboard especially, apologies for this I will supply more humidifiers to counteract the problem. Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito
Frik F - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld. Stoep afdak gehawend en kort aandag.
Perissa 38 se terugvoer
Goeiemore Frik,
Dankie vir u resensie.
Die eenheid word Februarie opgeknap, badkamers word oorgedoen, nuwe meubels, ens.
Ek het gesien hoe die wind die "awning" beskadig het, en met eienaar bespreek om reg te maak so gou moontlik
Ek sien uit om weer van u te hoor.
Groete
Karen von Wielligh
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang