Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perissa 38

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 173 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water.

Hierdie woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer, 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is 2 badkamers met storte. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste word versoek om asb. hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Verder is daar WiFi en 'n oopplan-sitarea met 'n slim-TV.

Gaste kan lekker afkoel in die kompleks se gemeenskaplike swembad vanwaar hulle die lieflike see-uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Salomé D
Gesin met klein kinders
5.0
Aweaome verby. Perfect choice. I highly recommend it to anyone looking for a memorable and scenic getaway!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Marie K
Saam met vriende
5.0
Wonderlike uitsig. Fantastiese uitsig, baie goed toegerus, veilige omgewing met parkering reg by die deur.
Mrt 2024
Johan D
5.0
Heerlik en ontspannend! Goed toegerus en sentrale lugversorger 'n groot pluspunt!
Okt 2023
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig. Die woonstel is baie goed toegerus en die onderdakparkering reg by die deur is baie handig wanneer dit reën. Al wat bietjie verwar...
Sien meer
Sep 2023
Kobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek met pragtige uitsig. Goed toegeruste eenheid. Sentrale lugversorging maak 'n reuse verskil. Die parkeerplek voor die eenheid is ide...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 552

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perissa 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 173
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 173
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ce2a3f05ec059cfd82d8e3d6ce2ae06fce6f55f45ea7b6b0b2c31add5fc450802c676124c3a0fd3738356b21f244e85a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 173 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.524816221061 31.226233094931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang