Periwinkle Grove Cottages
Beskrywing
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea en daar is 'n slim-TV en 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskassie, stofie, ketel en 'n mikrogolfoond toegerus. Buitelugsitplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swart-straat 475, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang