Periwinkle Grove Cottages
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swart-straat 475, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Periwinkle Grove Cottages is twee pragtige sandsteenkothuise wat in 'n rustige tuin met goedversorgde roosbosse skuil. Hierdie verblyf is in die skilderagtige dorpie Clarens geleë.
Verblyf word in twee selfsorgkothuise, Periwinkle Cottage en Grove Cottage, gebied. Elke kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook komplimentêre toiletware. Gehaltelakens word ook voorsien. Die sitarea beskik oor 'n kaggel en 'n slim-TV met fliekkanale. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisie.
Elke kothuis lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe met 'n uitsig oor die tuin. Hout en vuuraanstekers vir die braai, asook vir die eerste aand vir die kaggels word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Swart-straat 475, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swart-straat 475, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang