Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Perlhuhn's Nest

Selfsorg
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Do.
27ste27Feb
Vr.
28ste28Feb
Sa.
1ste1Mrt
So.
2de2Mrt
Mo.
3de3Mrt
Di.
4de4Mrt
Wo.
5de5Mrt
Perlhuhn's Nest
Slaapplek vir tot 9 mense
VOL
VOL
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.
R2 200
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook in die eenheid is verbode.
Gaste kan nie vanaf 18:00 tot 06:00 rondloop nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Boetes sal gegee word en indien die sekuriteitsmaatskappy versoek, sal jy gevra word om die perseel onmiddellike sonder terugbetaling te verlaat.
Geen rommelstrooiing nie.
Daar is 'n spoedbeperking van 50 km/h in die park.
Geen verskuiwing van meubels nie.
Geen ongeregistreerde besoekers word toegelaat om oor te slaap nie. Enige bykomende mense wat op die perseel gevind wod, sal vereis dat jy 'n addisionele fooi van R500 per persoon betaal. Dit mag ook
wees dat jy gevra word om die verblyf sonder terugbetaling te verlaat.
Skakel asb. alle lugversorging en ligte af en sluit alle vensters en deure as jy nie op die perseel is nie, aangesien ons bobbejane en apies het (as apies of bobbejane die verblyf binne kom betaal gaste 'n boete van R500 plus al die skoonmakers se koste).
Skakel asb. ongebruikte elektriese toestelle af.
Maak asb. jou skottelgoed skoon voordat jy die verblyf verlaat.
Los asb. die huis soos jy dit gevind het.
Neem asb. alle vullis weg na die stortingsterrein.
Versuim om aan bogenoemde reëls te voldoen, sal daartoe lei dat jy gevra word om onmiddellik sonder 'n terugbetaling vir jou verblyf te vertrek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosrylaan 2053, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911cff0e027834aea993b509b789a1165fe178ac82a3ffdb615f358b9476070d5abbe4c9d801abdec7aba8b163b1be722963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 2053 Sekelbos Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347866220669 31.773556540774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789