Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petal's Place

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Monica M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly! Petals Place was baie gerieflik vir 2 nagte se vinnige oorslaap om op Robertson te kuier. Alles wat jy nodig het. Pragtige area en goeie diens. Sal Petals Place definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Monica Thank you for choosing Petals Place. Thank you for taking the time to write a review and for your kind words. We appreciate it. When next you are in Robertson, we would love to have you stay again. Regards Wendi

Eras R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Relaxed in quite street with beautiful big trees. Very tranquil setting. Wendy is a gracious host and service was excellent. Accommodation is top notch. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Eras, it was our pleasure hosting you and we are so glad that you enjoyed your stay. Thank you too for the wonderful review, it is very much appreciated. Please do come and visit again. Regards, Wendi

Anton F
1 nag
5.0
Okt 2023

Great and thank you. We had a wedding and could accommodate our guests, who were grateful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Thank you very much for taking the time to write a review. It was a pleasure to host your family.

Dot W
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

A great escape. I needed peace and tranquility. I got it, will return with hubby to use the braai as it looks like a gesellige place to just park off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Thank you for taking the time to write a review, Dot. It was lovely to have you stay at Petals Place. You will have to bring your husband so you can sit and relax. Don't forget your swimwear so you can dip in the pool. Regards, Wendi

Astrid V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Lovely stay, Wendy is a great host. Petal's Place is a great accommodation when visiting the vineyards of Robertson.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Hi Astrid, Thank you so much for the lovely review. I am so glad that you enjoyed your stay and look forward to seeing you again when next you visit Robertson. Regards Wendi

Gerrit V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2021

Baie aangename en vriendelike gasvrou, Wendy. Gerieflike verblyf en lekker ontbyt. Jammer ons het te kort gebly om die lekker braaivertrek te kon benut. Lyk lekker gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2018

Was baie aangenaam gewees beveel sterk aan. Uit die aard van my werk reis ek baie en die is beslis een van die beter plekke waar ek al oor gebly het. Die gasvrou was vriendelik sonder om opdringerig te wees en het 'n uitstekende ontbyt bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Dankie dat jy Petal's Place gekies het vir jou oorblyf. Ons probeer altyd om ons gaste tuis laat voel. Ons hoop dat ons jou weer by Petal's Place sal sien.

Herman L
1 nag
5.0
Des 2017

Gemaklik, veilig en gesellig. Die kamers is groot en baie netjies. Die kliëntediens was goed, dit was baie maklik om enige navrae uit te sorteer. Vriendelike diens. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Dankie dat jy Petal's Place gekies het om te kom bly. Ons probeer altyd om gaste tuis laat voel. Ons hoop ons sal jou weer sal sien.

Suzette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2017

Baie netjies en gasvry. Baie lekker gebly. Baie verwelkomend en eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Lekker groot kamers wat baie netjies en skoon was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendi
Petal's Place
Dear Suzette, Thank you very much for your comments. We are pleased that everything was to your satisfaction. We hope to have you stay at our guest house again. Regards, Wendi and Gary

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb32eadc4ddea108c2d0f26b2c988dc15ccac89ac4535915fa32a5f845f7825a1aa7ac2b6ab632dfe6302aa526ff520b10c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 58 Reitz Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.801724 19.888235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang