Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Magic Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook, vape sowel as die gebruik van wierook, rook- of parfuumproduserende toestelle is streng in die huis verbode.
Daar is aangewese buite-areas, dekke en balkonne waar gaste kan rook.
Neem asb. kennis dat Pezula 'n geslote, hoë-sekuriteit landgoed met gereelde patrollies in die area is.
Die spoedgrens op die landgoed is 40 km/uur en moet nie oorskry word nie.
Geen partytjies of geleenthede word by die verblyf of op landgoed toegelaat nie.
Geen oormatige geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Volg asb. die eienaar se vereistes om te verhoed dat bobbejane die verblyf binnekom en beskadig. Dit sal met aankoms gekommunikeer word.
Indien enige breekskade voorkom of gaste mors, moet gaste asb. die voorval onmiddellik aan die eienaar of huishouding rapporteer.
Stap op die gholfbaan word voor 07:00 en na 19:00 toegelaat. Geen fietse word op die gholfbaan toegelaat nie.
Die landgoed se reëls laat 'n maksimum van 8 mense by Pezula Magic Retreat toe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e986c74384b3ec44f2ca79ff14a73da62f624b9338dba48b0bc01a806e880868337186052147642fedc54fce4e2050b863a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Bow Lane Pezula Golf Estate, Sparrebosch 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066856886378 23.096099393341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang