Pezula Magic Retreat
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R5 000R3 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Magic Retreat is 'n pragtige selfsorghuis langs die 7de putjie van die ikoniese Pezula Kampioenskap-gholfbaan in Knysna. Dié dubbelverdiepinghuis se leefareas en slaapkamers spog met skilderagtige uitsigte oor die gholfbaan en die strandmeer.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Badhanddoeke, linne en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, Nespresso-koffiemasjien en 'n mikrogolfoond toegerus. Langs die kombuis is daar 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die huis het 2 sitareas, 'n eetarea, 'n studeerkamer en gratis WiFi. Daar is ook 'n groot onderdakbraai-area met sitplek en 'n balkon met 'n sonstoel op die boonste verdieping. Daar is ook 'n splinternuwe gasbraai en Netflix-rekening vir die boonste slim-TV.
Daar is 'n rits besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Gaste kan deur die bekoorlike Knysna-dorpie stap, die Knysna-koppe-uitkykpunt besoek, deur die nabygeleë woude stap, of in die see gaan swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Pezula Magic Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang