Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Secure Tranquility

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 4, Pezula, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pezula Secure Tranquility is in Knysna, 'n dorp langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer gemeubileer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV, en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan die uitsigte oor die gholfbaanwoud vanaf die sondek geniet en 'n verfrissende swem in die swembad neem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 4, Pezula, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 4, Pezula, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55c5b77281cfec0a22b10034fb8b5748dc536588a5c9acbc0cacf762c144c783e10fcee69a1b4681e1157aa06382084e8615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 Commodore Close Pezula 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065308079344 23.095749325809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang