Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phiva Game Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Magdaleen M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Phiva is die perfekte plek vir 'n groot groep wat rustig wil saamkuier. Ons het baie lekker by Phiva gebly. Die Lapa het genoeg sitplek binne en buite gehad vir etenstye. My gesin het die jacuzzi, pooltafel en swembad (al was dit bietjie koud) geniet. 'n Hoogtepunt vir almal was die wildritte en die dam en voerplek net onderkant die swembad. Party van ons was gelukkig om 3 klipspringertjies te sien wat kom water drink het. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Phiva Game Lodge
Baie dankie! Hoop om jul weer gou te sien! Groete Phiva Game Lodge

Bever;ey H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very good. We had a wonderful stay. Charmaine could not do enough for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonnerlik. Dit is 'n pragtige plek. Die gasvrou is soos 'n engel uit die hemel. Ons sal beslis weer gaan. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Was baie lekker. Die gasvrou het ons heeltyd op hoogte gehou van hoe, waar en wanneer. Jacuzzi was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie geniet en skoon. Lekker swembad en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carna L
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Heerlike naweek saam met gesin. Genoeg kamers vir almal, heerlike kuierarea en pragtige uitsig, veral as die diere kom kuier. Gasvrou Charmaine gaan uit haar pad om te verseker dat gaste alles het wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Absoluut fantasties. Baie oulike plek met baie slaapplek en baie wild. Buffels kom in die aand tot by die kamp. Baie skoon en netjies! Charmaine kyk baie mooi na mens! Def waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charmaine
Phiva Game Lodge
Baie dankie, Martin! Ek hoop julle het die verblyf geniet en dat julle weer sal kom kuier. Vriendelike Bosveldgroete, Charmaine.

Colette K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2022

Heerlike uitkomkans. Voedsel vir die gees! Die buffels het ons begroet met die intrapslag! Wat 'n fees! Ons het dit vreeslik geniet, veral die tienergroepie en die jacuzzi met vele ander doendinge. Charmaine is 'n raakvat gasvrou wat vinnig dinge kan uitsorteer en ons kan hierdie blyplek definitief aanbeveel. Dankie dat die honde ook jul stukkie hemel kon ervaar! Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf
4.2
Jul 2022

We did conference with school kids. Conference with game drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Skoon, netjies, ontspanne en rustige naweek Baie dankie vir 'n wonderlikke naweek weg. Ons het heerlik gekuier op die stoep met 'n pragtige uitsig oor die bosveld. Die watergat was vol lewe met al die diere. Die Wildsrit was almal se gunsteling veral die vriendelike Sabels. Ons Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R6 075
R 6 075 R 4 050
per nag, vir 23 mense
Vanaf R6 075
R 6 075 R 4 050
per nag, vir 23 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Donkerpoort Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASL8rkOD8ZfOB1E7AUBGiDpCOs2Y9BZCA4MVZuItBHPVU7Kscq3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 075 nouVanaf R4 050 per nag, vir 23 mense 39 5 1 5 Donkerpoort Farm Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 11:00 -24.698873517906 28.324094263231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang