Phiva Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Karen V - Jun 2024
Algehele gradering
Wonnerlik.
Sandra R - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Danie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie geniet en skoon.
Carna L - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek saam met gesin.
Martin K - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, Martin! Ek hoop julle het die verblyf geniet en dat julle weer sal kom kuier.
Vriendelike Bosveldgroete, Charmaine.
Colette K - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike uitkomkans. Voedsel vir die gees!
Gerhard K - Jul 2022
Algehele gradering
We did conference with school kids.
Chantelle S - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, ontspanne en rustige naweek
Zelda B - Feb 2021
Algehele gradering
Die allerhoogste geheim!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Julle is wonderlike gaste!
So bly om julle te kon akkommodeer!
Ek sien uit na jul volgende besoek!
Annalise R - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspan-naweek!
Kappies F - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike Bosveld-ervaring.
Lees meerChristo L - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie mense en pragtige plek.
Maryna W - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike diens het baie lekker gekuier en gebly.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek! Dis heerlik om n groep vriende en familie te sien wat lekker saam kuier!
Hoop om julle gou weer te sien!
Yvonne V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek, met goeie geriewe en pragtige omgewing. Baie gasvrye mense.
Annanet B - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Annanet.
Ek weet jul somervakansie en naweek sal nog lekkerder wees as julle in die swembad kan baljaar.
Marsel P - Mei 2019
Algehele gradering
Natuur, stilte en ontspan by goed toegeruste, skoon en netjiese lodge. Dankie Charmaine.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie Marsel. Hoop om julle weer te sien!
Ella D - Apr 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Elsabe, Ek waardeer jou pragtige opmerking. Hoop ons kan julle sommer gou weer akkommodeer!
Sanet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld, net soos ons verwag het of selfs meer.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, Sanet, ons hoop om julle gou weer te sien!
Julle is n pragtige familie!
Warm Bosveld Groete,
Charmaine
Liezel P - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Ons is opreg dankbaar vir die geleentheid om julle te huisves. Baie dankie!
Willem R - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek vir 'n groep mense om die natuur te beleef met goeie geriewe en waarde vir geld.
Noelene P - Jun 2019
Algehele gradering
A great place in a lovely setting, ideal for large groups.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Thanks Noelene! Hope to see you soon again!
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Koos S - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Roedie V - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely great.
Sandra V - Nov 2018
Algehele gradering
Phiva Game Lodge is mooi en ons het baie lekker gebly.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek! Hoop julle het dit geniet en bring sommer julle geliefde saam volgende keer.
Theo P - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en pragtige uitsig!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier. Ons sien uit na die volgende keer.
Chantel V - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlike wegbreeknaweek in die stilte van die Bosveld!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Marthie O - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties, tevrede en waarde vir geld.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Julle is ongelooflike lieflike mense! Baie dankie.
Shaun F - Jul 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer Phiva besoek!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Hi Shaun,
Baie dankie. Julle was 'n baie aangename groep en hoop julle het die verjaarsdag geniet.
Phiva
Emile C - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Phiva Game Lodge se terugvoer
Ons streef daarna om ons gaste te bederf
Carlo B - Mei 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike ervaring, sal definitief weer gaan.
Judy S - Mei 2018
Algehele gradering
Was 'n baie lekker ontspannende breuk uit die stad uit.
Alida T - Apr 2018
Algehele gradering
Was baie rustig.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ons gaste is spesiaal en ons hoop julle het jul verblyf geniet!
Wilma M - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees baie gasvry, het heerlik gebly.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons wil graag ons gaste welkom laat voel.
Kim G - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie mooi plek en rustig.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer jul bespreking en sien uit na jul volgende besoek.
Johanna G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal graag wil teruggaan na die eerste reën. Heerlik ontspanne.
Phiva Game Lodge se terugvoer
Ons kan self nie wag vir die groen bosveld nie. Hopelik kom die reen gou dan leef ons in 'n parradys.
Heleen O - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut aan verwagting voldoen.
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Donkerpoort Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang