Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumelo Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Eddie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspanne en sorgloos. Ons was baie goed na omgesien. Die personeel was baie vriendelik en het gedurig gekyk hoe hulle ons tyd gerieflik kan hou. Doreen en haar span was puik. Die eienaar was ook daar tydens ons besoek en alhoewel sy Engels nie sterk is nie, het hy ook gedurig deur na ons omgesien. Hy het ons self op een van ons wildritte geneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkosana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very refreshing place. Value for money and the staff members were very friendly. The food was good, and the place is very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan Powell P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Best food. Best lamb shank. Great place, was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Lekker atmosfeer, netjies en vriendelike personeel. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Goeie waarde vir geld. Phumelo Lodge het ons verwagtinge oortref. Wel gedaan julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmerelda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Awesome, romantic. We had a wonderful weekend away. Phumelelo Lodge was the perfect place of choice. It was relaxed and we came back rejuvenated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Rustig. Heerlike kos en goeie diens. Vir seker - pragtige plek, en stilte is fantasties. Mooi uitsig. Pragtige span mense wat daar werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Lekker vriendelike mense. Dis net baie ver om binne Mabalingwe self rond te ry. Dis in die privaatgedeelte. Dus moet jy by Cyferfontein se hek uit en reg rondom grondpad ry om by Mabalingwe se hoofhek in te gaan. Dis bietjie ongerieflik. En loadshedding is nogal 'n groot neuk. Maar verder 'n baie lekker lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Zander F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Beste plek ooit. Die wildrit was een van die beste wat ek al ooit op was. Kos was beste, alles was regtig amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doreen/Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cyberfontein 16, D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07f12ec3a74f7cbd0def67f2592c3b5be34b99e7e8a701a64b5142fc8240296e512b1c1c35009a242b24f135a55163562f92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 990 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 16 Cyferfontein, Road D908 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.775773630745 28.02134335041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang