Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumulani Lodge

 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Chalets 1 tot 4
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers, een met 2 enkelbeddens en een met 2 stapelbeddens. Daar is ook 'n sitarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n badkamer in elke eenheid. Die kamers het lugversorging en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei deur glasskuifdeure na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n braai-area Die chalets word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere toegelaat word nie, ook nie op Sodwanastrand nie.

'n Verteenwoordiger sal gaste by die instansie ontmoet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalet 5/6
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens, asook 'n sitarea, kombuis en 'n badkamer. Die kamers het almal lugversorging en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei deur glasskuifdeure na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n braai-area Die chalets word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen troeteldiere toegelaat word nie, ook nie op Sodwanastrand nie.

'n Verteenwoordiger sal gaste by die instansie ontmoet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60c0f430c58357013462ea561579ee9187fafc1343eef4d3e164b1ef21db957bd86ffae6a18ce39f3a16668ebbd9dc5c093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang