Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumulani Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lizanne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, comfortable and great value for money. The cottage was absolutely beautiful and very comfortable. The kitchen is very well equipped and organised, and I loved the higher countertop height. The beds and linen were of good quality and extremely comfortable. The host was lovely and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Welkome lafenis vir warm, seer voete na voltooiing van die Thonga Trail. Ons het voor ons die Thonga Trail aangepak het daar oornag en weer nadat ons die stap voltooi het. Dankie vir jou gasvryheid, vriendelikheid en die onverwagse vergunning. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het! Uitmuntende verblyf! Rerig baie lekker gebly. Sal beslis teruggaan vir 'n langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ruim, skoon, veilig, gerieflik, met aircon en heerlike matrasse! Fantastiese plek! Ruim, skoon, veilig, mooi en gerieflik! Sal vir seker vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plekkie in Sodwana. Sal Phumulani Lodge vir enige iemand aanbeveel wat Sodwana toe gaan. Skoon, netjies, stil en regtig baie gerieflik en naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Excellent. The place was nice and clean, safe, and had good internet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisabeth S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderful place, perfect wooden bungalow with enough space for everybody. Beautiful bathroom, nice kitchen. Lovely place close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Rustig, vriendelik en skoon. Maklik om te vind. Vriendelike gasheer. Skoon, veilig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Amazing stay! What an amazing experience. Mariette goes out of her way to make your stay perfect. Unit is spotless. Loved the aircons. Enjoyed the swimming pool. Security is topnotch. Will definitely see us again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ihane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Netjies, veilig, waarde vir geld. Die hele perseel is baie netjies onderhou. Die huis was baie ruim en het alles wat mens nodig het. Daar is 'n kragopwekker wat aangesit was met tye as daar loadshedding was. Sal Pumulani Lodge vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60c0f430c58357013462ea561579ee9187fafc1343eef4d3e164b1ef21db957bd86ffae6a18ce39f3a16668ebbd9dc5c093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang