Phumulani Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Phumulani Lodge is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is tussen die natuurreservaat en die asemrowende duik- en visvangwaters van Sodwana en die lodge is omtrent 4 km van Sodwanabaai af en slegs 4 ure se ry vanaf Durban en 7 ure van Johannesburg af.
Die lodge het 6 chalets waarvan 4 van die chalets slaapplek vir 6 gaste elk het en die ander 2 plek vir 4 gaste elk het. Elke chalet het 2 slaapkamers, 'n sitkamer, kombuis en 1 badkamer. Al die kamers het lugversorging en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis en sitarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei deur glasskuifdeure na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n braai-area
Die chalets word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is op die perseel beskikbaar. Daar is selfs 'n visskoonmaakstasie op die perseel.
Gewilde akwiteite in die area sluit diepseevisvang en -duik, seeskilpadtoere, swem saam met dolfyne, walviskyk-pieknieks by die see, snorkel, skubaduik, vierwielmotorfietsritte, voetslaan en safari's, mikrovliegtuigvlugte, kusvisvang en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Phumulani Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang