Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pied a Terre

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Identiteitsdokumente van alle volwassenes moet 24 tot 48 uur voor inklok via WhatsApp of e-pos aan die eienaar gestuur word. Indien nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen funksies word toegelaat nie.
Geen rook, vape of e-sigarette word binnenshuis toegelaat nie. Daar is 'n aangewese area vir rokers.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 695
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 695
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 185, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbca7d53dec484a1c4b7167203bafd510b14192742ae80760b150120cac60bdd3b93cb68c7c796cfe15392d93e87af6a3dcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 185 Klip Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.7582944 30.788441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang