Pied a Terre
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 185, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 695 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pied a Terre is 'n onlangs opgeknapte en moderne kothuis in Vryheid, 'n dorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv en stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien en wasmasjien toegerus.
Gaste kan op die privaat stoep ontspan en die berguitsig geniet. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Klipstraat 185, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pied a Terre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipstraat 185, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang