Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet-My-Vrou

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Hendrik B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekker stil en rustig. Hierdie is die ideale boskamp met net die nodigste geriewe. Kampterrein was groot genoeg om ons woonwaens en voertuie te akkommodeer. Ons was naby die watergat en kon die diere dop hou in die oggende en aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie lekker gebly. Die kamp is pragtig. Die wild kom eet by die kamp. Die pad. Baie lekker gebly. Die kamp is pragtig. Die wild kom eet by die kamp. Die pad is net baie naby en jy hoor die verkeer. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2020

Vriendelike ontvangs, baie netjiese kampplek met vele skadubome. Privaat: Slegs een groep op 'n slag. Sal Piet-My-Vrou enige tyd aanbeveel. Het die swembad ook terdeë geniet. Die feit dat mens die plekkie, netjiese, volledige badkamer en swembad vir jouself het, is 'n groot pluspunt! Die aparte, ekstra buitestort en toilet maak dit meer gerieflik vir 'n groep mense. Het die wild op die plaas baie geniet. Eienaars is baie vriendelik en reageer vinnig op boodskappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

Dis 'n plek waar jy kan rustig raak. Oor die algemeen is dit 'n baie netjiese en lekker plek om net rustig te raak. Die badkamer was skoon en was elke dag skoongemaak. Daar was braai en kampvuur hout beskikbaar om lekker te braai en om die vuur te kuier. Gasheer was ten alle tye baie vriendelik en behulpsaam. Die donkie was binne 20 minute warm nadat die vuur gemaak was. Die Njala kamp is binne in die geëlektrifiseerde heining en ons het baie veilig gevoel en al die wild besigtig. Wees net waaksaam dat daar brandwurms in die bome is maar die gasheer het aangedui dat hulle dit sal bespuit. Die naaste garage, drankwinkel en winkel is 8 km naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zani V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2018

'n Aangename oornagplek, gerieflik naby Pietersburg. Baie goed toegerus met opwasplek, eetplek, braaiplek en sitplek. Gerieflike badkamer met eie sleutel. Lekker privaat en netjies alhoewel verbygaande voertuie af en toe gehoor kan word. Geskik vir kampeerders met basiese toerusting. Lekker vir 'n kort wegbreek. Ontvangs is gasvry en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mardien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 270 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAboLjO3qr5kBl5xCkIc5nE5DPpOH8i0VRfLa4vSq0X3IkPqYAZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm Kareebosch Off the N1 0700 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -23.761816574887 29.473973581139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang