Pik ’n Wyn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Suzette V - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful, tranquility.
Tarryn-lee P - Aug 2024
Algehele gradering
Modern, seafront home in paradise.
Lees meerHenrita A - Apr 2024
Algehele gradering
What a lovely place with everything you need.
Jessica H - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het elke oomblik ten volle geniet.
Laurika V - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte ligging, fantastiese huis met alles en nog meer.
Lelise S - Jan 2024
Algehele gradering
Vantasmagories!
Pauline B - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties, rustig, asemrowend.
Hanneke O - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese, ruim akkommodasie met wonderlike uitsig oor die see.
Hilmar H - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf!
Andrea G - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, rustige atmosfeer.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir aangename, netjiese gaste soos Andrea en haar gesin. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Heidi S - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging vir lekker ontspan.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Ons is bly julle is tevrede Heidi sulke netjiese, vriendelike families kan altyd met vrymoedigheid aanbeveel word.
Debbie W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi, en skoon!
Pik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie Debbie.
Dit was lekker om julle as gaste te kon verwelkom.
Die see en sterre is voorwaar pragtig, kom gou weer.
Anne C - Feb 2023
Algehele gradering
We rested very well and enjoyed our stay.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Dit was net 'n plesier om sulke aangename, netjiese gaste te ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Andre B - Jun 2023
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle pragtige familie te huisves André! Kom kuier gerus gou weer!
Adri L - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon en gerieflik.
Lees meerPik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Adri! Ons is baie bly ons kon dit gerieflik maak vir jul spesifieke behoeftes. Julle was aangename en netjiese gaste.
Annette H - Apr 2023
Algehele gradering
The house is very well-equipped, with a washing machine and dishwasher. Makes it easier for the people that are on holiday.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Annette en haar familie is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Dit was 'n plesier om hulle te huisves. Wat uitstaan van hierdie groep, is dat die items wat per ongeluk saamgeneem is, op die gaste se eie onkoste na ons teruggestuur is. Dit maak verhuring 'n aangename ervaring!
Ilanie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste uitsig en rustige plekkie.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Ons is bly dat die vakansie waarna julle so lank uitgesien het, vir julle 'n aangename ervaring was.
Netjiese gaste.
Rocco K - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties, onbeskryflik.
Michelle M - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige vakansiewegbreek.
Gerald H - Feb 2022
Algehele gradering
Lekke. Just lekke!
Patrick Simon O - Feb 2022
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Ernst G - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Jaco D - Okt 2022
Algehele gradering
Vinnige naweek wegbreek om 'n troue by te woon.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir jou deeglike resensie, Jaco. Dit was vir ons 'n voorreg om julle familie te kon huisves - netjies, onberispelik.
Pierre H - Feb 2022
Algehele gradering
Nader aan die see kan mens nie bly nie.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Andries G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuier by Pik 'n Wyn. Die huis is baie netjies en gemaklik. Die ligging is uitstekend en Renate (die eienaar) wonderlik om mee saam te werk. Ek sal graag Pik 'n Wyn aanbeveel vir gesinne.
Jaqqui P - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Ons is bly julle het die rustigheid en natuurskoon geniet, kom kuier gerus gou weer.
Clive G - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely family gathering.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Ons hoop julle kom gou weer kuier en dat dit wind en die vis volgende keer sal saamspeel!
Jeanne L - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging. Huis is pynlik netjies en alles wat jy denkbaar kan nodig kry is daar.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Aangename, netjiese en gemaklike gaste - ons sal hulle enige tyd weer verwelkom by Pik 'n Wyn. Dit was 'n plesier om Jeanne en haar gesin te huisves!
Anina B - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Lekker ruim huis, alles wat mens nodig het.
Esther N - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, ‘n regte familietuiste.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike boodskap Anina - dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuier!
Anel C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuierplek.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Ons netjiese gaste het Gouritsmond waardeer vir die pragtige, rustige stranddorp wat dit is, weg van die alledaagse geraas. Dit was 'n plesier om hierdie groep te huisves.
Marius A - Mrt 2021
Algehele gradering
Was heerlik!
Sureta M - Feb 2021
Algehele gradering
As jy een keer gegaan het sal jy vir seker weer wil gaan. Huis met alles wat jy nodig het.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Dis 'n voorreg om gaste soos hierdie te mag huisves. Hulle maak dit lekker om die prag van Gouritsmond met ander te deel!
Marietjie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sylvia C - Aug 2021
Algehele gradering
Vreedsaam.
Maryke K - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, mooi en die regte plek vir 'n wegbreek.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Die belangrikste is dat ons gaste hulle verblyf sal geniet en lekker kuier.
Willem F - Okt 2020
Algehele gradering
Pik ñ Wyn, perfek!!
Pik ’n Wyn se terugvoer
Hierdie boodskap laat mens sommer verlang na die see, want jy sien die pragtige prentjie voor jou.
Wat 'n voorreg om sulke positiewe en tevrede gaste te kan huisves, ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Ben V - Jan 2020
Algehele gradering
Branders op jou voorstoep, meer kan mens nie vra nie.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om hierdie aangename, netjiese gaste te akkommodeer. Baie dankie dat u Op die See gekies het en vir die positiewe terugvoer.
Joeline S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Ons is baie bly dat die ruimte en beskutte braaigeriewe vir julle gerieflik was, dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang.
James V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie ligging en goed toegerus.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Dit was 'n plesier om hierdie netjiese gaste te ontvang.
Positiewe terugvoer soos hierdie word baie waardeer.
Selma L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Julle is enige tyd welkom om weer op die voorstoep na die branders te kom kyk, met 'n lekker beker koffie in die hand. Baie dankie vir die kompliment.
Hernie T - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, voel soos jou eie huis.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir netjiese en aangename gaste! Ons hoop om julle gou weer te sien!
Hilda V - Aug 2019
Algehele gradering
Perfectly positioned for a sea/beach getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfek geleë vir 'n see/strandvakansie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Always a pleasure to host guests who appreciate the sea, lovely view and tranquil surroundings.
Franciske M - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig met alles wat jy kan nodig kry, oorgenoeg slaapplek vir groot gesin.
Lees meerPik ’n Wyn se terugvoer
Baie dankie vir hierdie ongelooflike terugvoer.
Dit was heerlik om julle gesin by Op die See te huisves.
Warmte, vriendelikheid, netheid en huislikheid beskryf dié aangename gesin,
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bertus O - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Dit is altyd lekker om netjiese en gawe gaste soos hierdie te kan huisves.
Dit was 'n besonder koue winter, ons het intussen seker gemaak dat julle nie sal koud kry wanneer julle weer kom kuier nie.
Delanja M - Mei 2019
Algehele gradering
Great stay on the beach!
Pik ’n Wyn se terugvoer
We are looking forward to your next visit.
It was only a pleasure to host such lovely guests as you.
Raymond H - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Gaste soos hierdie is werklik n aangename ervaring. Ons sien baie uit na julle volgende kuier!
Alison N - Apr 2019
Algehele gradering
Everything that we expected.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Alison Navarro and her group were excellent guests, who left the property in the way they found it.
Thank you Travel ground and Lekkeslaap for your help.
Paula D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Liesel F - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome views and location.
Pik ’n Wyn se terugvoer
Thank you so much for your good review.
It was a pleasure to host your group.
Very neat and considerate.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang