Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik ’n Wyn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Suzette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Peaceful, tranquility. Lovely place, saw dolphins and whales early morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn-lee P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Modern, seafront home in paradise. We spent a lovely week at Pik 'n Wyn. The home is modernised and fully furnished, featuring one of the best equipped holiday home kitchens (ever!) and loads of space in the open-plan living/kitchen/braai area. The bedrooms offer ample cupboard space and they are very comfortable, two of which afford spectacular sea views. This property's location is worth 10 stars! The home suited our family's needs perfectly, even for our two young kiddos. Renate was fantastic and assisted with every request we had. We can't wait to return to Pik 'n Wyn for our annual trip to Gouritsmond. We highly recommend this property to anyone planning a trip to Gouritsmond!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

What a lovely place with everything you need. One of our best stays. The view is to die for, and access to the beach right across the road. The house is very well equipped. The owner was attentive and accommodating even though she lives far away. Thank you so much. Everything was top notch even though the weather was not good. The WiFi was on the blink, but it was because there was a general problem in town. What a friendly town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons het elke oomblik ten volle geniet. Pik 'n Wyn is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Perfekte ligging, fantastiese huis met alles en nog meer. Awesome woning, definitief gaan ons weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Vantasmagories! Ons het lekker gebly. Pik 'n wyn. Sien ons vir seker weer. Het die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Fantasties, rustig, asemrowend. Ons het heerlik gekuier. Sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Netjiese, ruim akkommodasie met wonderlike uitsig oor die see. Ons het die tydjie baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilmar H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie aangename verblyf! Ligging is perfek en die huis het alles wat nodig is vir 'n lieflike kuier. Sal dit definitief aanbeveel vir enigeen wat Gouritsmond wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer. Gerieflike, kuier-strandhuis met ten volle toegeruste kombuis en 3 slaapkamers binne die huis (2 volledige badkamers), groot braaikamer en lekker sitstoep. Die huisie het regtig alles wat jy nodig het. Die eienaar het ook 'n lys van winkels en restaurante in die omgewing gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Pik ’n Wyn
Baie dankie vir aangename, netjiese gaste soos Andrea en haar gesin. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1f840e2507940669ea2669b5cab1ea0ee5164d09d42eab1ae9662021a282eecf9ba78d292227dbeff853719a5f14d32b9dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense 51 5 1 5 35 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.354516799398 21.880826762566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang