Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pik ’n Wyn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Pik 'n Wyn is 'n seefront-vakansiehuis by die see wat tot 11 gaste in Gouritz kan akkommodeer.

Dié huis het 4 slaapkamers wat 3 badkamers deel. Die eerste badkamer in die huis het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die ander kamer het 'n dubbelbed, en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is apart en het 'n dubbelbed met 'n aparte stort en toilet.

Die aparte woonstel het slaapplek vir nog 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof met oond en mikrogolf, en skottelgoedwasser asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv.

Die omheinde braai- en kuierarea waar gaste gebruik kan maak. Die leefarea lei na 'n ruim onderdakstoep met 'n 180-grade-uitsig oor die see. Die 2 getypoele is oorkant die pad en die strand is stapafstand.

Pik ’n Wyn is 50 km vanaf Mosselbaai en 90 km vanaf George Lughawe. Die area bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede. Gouritsmond vorm deel van die Tuinroete en is naby Gourikwa Kus Natuurreservaat terwyl Gouritz 'n Blouvlagstrand bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 51 resensies vir Pik ’n Wyn
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pik ’n Wyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 35, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1f840e2507940669ea2669b5cab1ea0ee5164d09d42eab1ae9662021a282eecf9ba78d292227dbeff853719a5f14d32b9dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 11 mense 51 5 1 5 35 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.354516799398 21.880826762566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang